Die Padstal Winkel

Die Padstal Winkel Shop handcrafted treasures, quality tees & personalised gifts. Delivering South African flair to your door. Local is Lekker!

Sommige rugbyballe word gespeel. Ander word onthou.Elke span het daardie afrigter.Daardie speler.Daardie kaptein.Ons per...
01/06/2026

Sommige rugbyballe word gespeel. Ander word onthou.
Elke span het daardie afrigter.
Daardie speler.
Daardie kaptein.

Ons persoonlike leer rugbybal is meer as net 'n geskenk - dit is 'n herinnering aan harde werk, spangees en groot oomblikke.
Persoonlik gemaak met 'n naam, spannaam of spesiale boodskap.

Bestel jou persoonlike leer rugbybal vandag en gee 'n geskenk wat nog lank na die laaste fluitjie onthou sal word.
👉 www.padstalwinkel.co.za

22/05/2026

Watter soort Boerseun is jy?

Kuiergat. Bakgat. Kortgat. Frisgat. Stoutgat. Windgat.
Ons almal ken een...

Die Boerseun T-Hemp reeks is gemaak vir manne met stories, karakter en altyd tyd vir 'n grappie.
Die moeilikste deel?
Om net een te kies.

Tag daai pal wat perfek pas by een van hierdie hemde.. en bestel joune nou aanlyn:
www.padstalwinkel.co.za

Die soort Dispenser wat maak dat "een dop" nooit net een bly nie!Ontmoet Die Waiter - ons Rustic Pipe Dispenser vir mann...
19/05/2026

Die soort Dispenser wat maak dat "een dop" nooit net een bly nie!
Ontmoet Die Waiter - ons Rustic Pipe Dispenser vir manne wat weet hoe om 'n kuier reg aan te pak.
Gebou vir vuur-aande, lang stories en kuierkultuur.
Kom ons wees eerlik...enige man voel sommer belangrik as hy sy eie dispenser het.

Ideaal as geskenk. Nog beter vir jouself.
Bestel joune nou aanlyn en maak jou volgende kuier die een waaroor almal praat.
www.padstalwinkel.co.za

18/05/2026

Kuiergat Boerseun. Die soort wat nie vra waar die kuier is nie...hy is die kuier!
Ons Kuiergat Boerseun T-Hemp en dispensor is gemaak vir goeie tye, groot lag en daai lekker kuier wat altyd langer is as beplan.
Plaaslik gemaak. Vol persoonlikheid... En ja, dit maak 'n baie gevaarlike goeie geskenk!
Bestel joune nou aanlyn voor die kuier sonder jou begin: www.padstalwinkel.co.za

Geskenke wat stylvol én betekenisvol is, maklik gemaak vir jou!Hou op soek. Gee moeiteloos met ons stylvolle opsies.Best...
13/05/2026

Geskenke wat stylvol én betekenisvol is, maklik gemaak vir jou!

Hou op soek. Gee moeiteloos met ons stylvolle opsies.

Bestel nou vir jou spesiale dag!
www.padstalwinkel.co.za

08/04/2026

Bruidegom Bederf - Uniek, Persoonlik & Maklik!
Vir die man wat jou kies....elke dag.
Persoonlik. Betekenisvol.
Net soos julle storie.

Bestel nou aanlyn:
www.padstalwinkel.co.za

07/04/2026

🍊Orange Blossom Parfuum-So ruik ware elegansie.🍊
Vars, blomryk en nét 'n tikkie soet.
'n Geur wat sag begin... maar lank bly.
Nie net iets wat jy dra nie, iets waarvoor mense jou onthou.
Bestel nou aanlyn:👇
www.padstalwinkel.co.za

27/03/2026

Die perfekte bederf vir die buitelig-man!

'n Woesmooi Leer safari hoed, Buffelsfontein vonkproppe en glas - alles wat hy nodig het vir daai perfekte oomblik in die bos, langs die vuur, met sy gunsteling drankie in die hand.

Bestel nou aanlyn!

🇿🇦

Address

Pretoria
0182

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Die Padstal Winkel posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Die Padstal Winkel:

Share