Lavender Kontrei Mark

Lavender Kontrei Mark LKM is a family-friendly market open every Saturday 09.00 - 15.00. Explore a wide selection of fresh and handmade products. Enjoy delicious food and drinks.
(5)

With fun activities for the kids and a pet-friendly atmosphere, it's the perfect Saturday outing

๐Ÿƒโ€โ™‚๏ธ Hierdie Saterdag 20 Junie 2026 verwelkom ons die AGN Interprovincial XC Championships by Lavender Kontrei Mark! ๐Ÿƒโ€โ™€...
18/06/2026

๐Ÿƒโ€โ™‚๏ธ Hierdie Saterdag 20 Junie 2026 verwelkom ons die AGN Interprovincial XC Championships by Lavender Kontrei Mark! ๐Ÿƒโ€โ™€๏ธ
Die kampioenskappe vind saam met ons markdag plaas, so jy kan steeds kom geniet:

๐Ÿ›๏ธ Vars en handgemaakte produkte, decor en meer!
๐ŸŽจ Pret Kinderaktiwiteite
๐ŸŽถ Live op die verhoog 11.00 : Fran Prins
โ˜• Heerlike kosse en drinkgoed
๐Ÿˆ BIG Screen Rugby : BOKKE VS BARBARIANS 15.00 in die Lapa
๐ŸŒฟ Ontspanne plattelandse atmosfeer

โš ๏ธ BELANGRIKE KENNISGEWING
Neem asseblief kennis dat die ingang op die dag deur AGN beman word en dat die toegangsfooi R50 per persoon beloop, pensioenarisse ingesluit. Soos vorige jare, sal daar nie aparte ingange vir die mark en die kampioenskappe wees nie. Indien jy Lavender Kontrei Mark op 20 Junie wil besoek, sal die toegangsfooi R50 per persoon beloop

Kom ondersteun die atlete, geniet die opwinding van die kampioenskappe en kuier sommer lekker by die mark ook!
๐Ÿ“Apache ave, agter Obaro. N4 Wonderboom Lughawe afrit, PTA

17/06/2026

๐ŸŒŸ LKM UITSTALLER KOLLIG ๐ŸŒŸ

Op soek na natuurlike produkte om jou welstand te ondersteun? Kom kuier elke Saterdag by SimplyCana se stalletjie by die Lavender Kontrei Mark!

By SimplyCana, vind jy 'n uitgebreide reeks premium Full Spectrum CBD & THC produkte, sorgvuldig ontwikkel vir balans, ontspanning en algemene welstand.

๐ŸŒฑ CBD Olies & Kapsules ๐ŸŒฑ ADHD Kapsules ๐ŸŒฑ Crazy Gummies ๐ŸŒฑ Hondekoekies & CBD Olie vir troeteldiere ๐ŸŒฑ Vel- en
โœ” Cana Cooling Rub โœ” Cana Cream โœ” Cana Face Cream โœ” Cana Balm โœ” Cana Bath Salts โœ” Cana Lip Balm โœ” Cana Shampoo & Conditioner โœ” Cana Acne Face Wash โœ” Activated Charcoal Face Wash โœ” Cana Beard Oils

๐Ÿ’š Kwaliteit.....Konsekwentheid....Natuurlike ondersteuning vir jou daaglikse leefstyl. n Natuurlike oplossings vir moderne welstand!
๐Ÿ“ Elke Saterdag, Lavender Kontrei Mark๐Ÿ“ฒ Onderdak stal no 48 of kontak: Toula: 067 104 6630. Damon: 067 247 3386.

๐Ÿงฅ JEUGMAAND BAADJIE-INSAMELING - SATERDAG 27 JUNIE๐ŸงฅHierdie Jeugmaand wil ons saamstaan en hoop bring โ€“ een baadjie op 'n...
17/06/2026

๐Ÿงฅ JEUGMAAND BAADJIE-INSAMELING - SATERDAG 27 JUNIE๐Ÿงฅ

Hierdie Jeugmaand wil ons saamstaan en hoop bring โ€“ een baadjie op 'n slag! By LKM glo ons dat 'n gemeenskap sterker word wanneer ons na mekaar omsien. Hierdie Jeugmaand reik ons uit na die kinders en jeug van Gracia Child & Youth Care Centre. Jou bydrae help nie net om 'n kind warm te hou hierdie winter nie, dit herinner ook elke jongmens dat daar 'n gemeenskap is wat omgee!

Benodigde groottes:
๐Ÿ‘ง Dogters vanaf 5 jaar - grootte XL
๐Ÿ‘ฆ Seuns vanaf 5 jaar - grootte XL
๐Ÿงฅ Skenkings boks by die mark ingang
๐ŸŒฟ Heerlike vars produkte en handgemaakte items
๐Ÿพ Lekker bederfies, warm jassies en speelgoed vir jou 4voetiges
๐ŸŽˆ Gesellige markatmosfeer en pret aktiwiteite vir die kinders
๐ŸŽค En vanaf 11:00 sorg die geliefde kunstenaar Cordelia vir 'n feestelike atmosfeer op die verhoog

Kom kuier saam.........Kom gee.saam.....Kom maak 'n verskil! Saam kan ons hierdie Jeugmaand warmte, omgee en hoop deel met die jeug van ons gemeenskap! ๐Ÿ“Apache ave, agter Obaro. N4 Wonderboom lughawe afrit, PTA

Maak gereed vir โ€™n ontspanne Saterdag vol kuier, lekker geure, goeie musiek en โ€™n feestelike atmosfeer hier by ons Vader...
11/06/2026

Maak gereed vir โ€™n ontspanne Saterdag vol kuier, lekker geure, goeie musiek en โ€™n feestelike atmosfeer hier by ons Vadersdag Mark hierdie Saterdag 13 Junie vanaf 09.00 - 15.00!

Kom geniet egte n gemeenskapsgevoel wat mens sommer tuis laat voel. ๐ŸŽ Nog opsoek na iets besonders vir die man in jou lewe?
Kom snuffel tussen ons unieke uitstallers โ€” jy gaan daai perfekte Vaderdag-geskenk hier raakloop!
๐ŸŽถ Gerhard Steyn LIVE op die verhoog โ€“ 11:00
๐Ÿš— Klassieke Karre op uitstalling
๐Ÿบ Koue craft biere en โ€™n gesellige biertuin
๐Ÿ”ฅ Spitbraai by die bome & heerlike kosstalletjies
๐Ÿ”ช Knipmesse, leerprodukte, vellies, parfuum en unieke handgemaakte items
๐Ÿฅฉ Biltong, lekkernye en nog baie meer

Trek die familie bymekaar....bring die vriende en kom geniet โ€™n lekker plaas-Saterdag saam met ons!
๐Ÿ“Apache Ave, agter Obaro โ€“ N4 Wonderboom Lughawe-afrit, PTA

10/06/2026

โœจ LKM UITSTALLER KOLLIG โœจ

๐Ÿง€ Een Produk..... Eindelose Geure. Dis daardie geheime bestanddeel wat gewone disse verander in iets besonders! Romerig. Sag. Geurvol. En ongelooflik veelsydig!

Award-Winning Handmade Yoghurt Cheese. Gemaak van die beste volroom Griekse yoghurt en stadig uitgesif vir daardie kenmerkende sagte, fluweeltekstuur. Elke rolletjie word met die hand afgerond en met unieke geure en speserye afgewerk.
๐Ÿฅ› 100% vars, plaaslik verkryde suiwel
๐ŸŒฟ Premium kruie & natuurlike geurmiddels
๐Ÿšซ Geen kunsmatige geure of preserveermiddels
๐Ÿง€ Handgesif en in klein hoeveelhede gemaak

Perfek vir: โ€ข kaasbordeโ€ข vars brood & beskuitjiesโ€ข wynaande โ€ข pastas โ€ข geskenke โ€ข of sommer net โ€™n โ€œtreat yourselfโ€ oomblik ๐Ÿ˜

Een happie... en jy verstaan hoekom almal daaroor praat. Elke Saterdag by Lavender Kontrei Mark, stall no 43. Kontak gerus 082 968 9809 of plaas jou bestelling by www.yoghurtcheese.co.za

๐Ÿƒโ€โ™‚๏ธ Op 20 Junie 2026 verwelkom ons die AGN Interprovincial XC Championships by Lavender Kontrei Mark! ๐Ÿƒโ€โ™€๏ธ Die kampioen...
09/06/2026

๐Ÿƒโ€โ™‚๏ธ Op 20 Junie 2026 verwelkom ons die AGN Interprovincial XC Championships by Lavender Kontrei Mark! ๐Ÿƒโ€โ™€๏ธ

Die kampioenskappe vind saam met ons markdag plaas, so jy kan steeds kom geniet:
๐Ÿ•– Tyd: 07:00 โ€“ 16:00
๐Ÿ›๏ธ Vars en handgemaakte produkte, decor en meer!
๐ŸŽจ Pret Kinderaktiwiteite
๐ŸŽถ Live op die verhoog 11.00 : Fran Prins
โ˜• Heerlike kosse en drinkgoed
๐ŸŒฟ Ontspanne plattelandse atmosfeer

โš ๏ธ BELANGRIKE KENNISGEWING
Neem asseblief kennis dat die ingang op die dag deur AGN beman word en dat die toegangsfooi R50 per persoon beloop, pensioenarisse ingesluit. Soos vorige jare, sal daar nie aparte ingange vir die mark en die kampioenskappe wees nie. Indien jy Lavender Kontrei Mark op 20 Junie wil besoek, sal die toegangsfooi R50 per persoon beloop

Kom ondersteun die atlete, geniet die opwinding van die kampioenskappe en kuier sommer lekker by die mark ook!
๐Ÿ“Apache ave, agter Obaro. N4 Wonderboom Lughawe afrit, PTA

'n Dag waar die vure brand....die kos volop is en die kuier nooit ophou nie!!! Bring al die manne in jou lewe en kom gen...
08/06/2026

'n Dag waar die vure brand....die kos volop is en die kuier nooit ophou nie!!! Bring al die manne in jou lewe en kom geniet ons Vadersdag Mark hierdie Saterdag 13 Junie - 09.00-15.00

๐ŸŽถ Gerhard Steyn LIVE op die verhoog โ€“ 11:00
๐Ÿš— Klassieke motors op uitstalling
๐Ÿบ Koue craft biere en 'n gesellige biertuin
๐Ÿ”ช Unieke knipmes uitstallers en handgemaakte produkte
๐Ÿ”ฅ Spitbraai en heerlike kosstalletjies
๐Ÿ‘ž Vellies, leerprodukte, perfuum, en geskenke vir elke man
๐Ÿฅฉ Biltong, lekkernye en nog baie meer
๐Ÿ‘จโ€๐Ÿ‘ฉโ€๐Ÿ‘งโ€๐Ÿ‘ฆ Pret vir die hele gesin

๐ŸŽ Opsoek na die perfekte Vaderdag-geskenk? Jy gaan dit HIER kry! Dis 'n dag van bederf vir die manne โ€“ goeie kosse, koue craft bier, 'n gesellige biertuin, klassieke motors, musiek en alles wat 'n man se hart vinniger laat klop!

๐Ÿ‘‰ Bring die familieโ€ฆ. Bring die vriendeโ€ฆ... Kom vier die manne wat altyd daar is! ๐Ÿ“Apache Ave, agter Obaro. N4 Wonderboom Lughawe-afrit, PTA

GROOT feestelikheid vandag hier by Around the World in 6 hrs @ LKM!  Kom reis saam....10 bestemmings in slegs 6 ure!!๐Ÿต๏ธ ...
06/06/2026

GROOT feestelikheid vandag hier by Around the World in 6 hrs @ LKM! Kom reis saam....10 bestemmings in slegs 6 ure!!

๐Ÿต๏ธ Om elke draai verken jy die kleure, smake, decor, kultuur en tradisie van n nuwe bestemming!! Hawaii, Griekeland, Parys, Italie, Ierland, Texas, Brazil en USA!
๐Ÿฅ˜Smaaklike verskeidenheid kosse by Suid Afrika & Mexiko
๐ŸŽค Live 11.00 Damian de Freitas met portugese klanke
๐Ÿชˆ 12.00 Bagpiper John Cragg vir n tikkie skotse gevoel!

JY as besoeker kry kans om vir jou gunstelling bestemming te vote! Slegs R10pp, veilige gratis parkering, pret aktiwiteite vir die kinders en ons alombekende warm atmosfeer! Maak seker jy kry jou passpoort by die ingang en kom reis saam!

๐Ÿ“Œ Apache ave, agter Obaro. N4 Wonderboom lughawe afrit, PTA

๐ŸŒโœˆ๏ธ Kyk....Die opgewondenheid tussen die spanne loop hoog!! En jou vertrek datum is uiteindelik hier!  Saterdag, 6 Junie...
04/06/2026

๐ŸŒโœˆ๏ธ Kyk....Die opgewondenheid tussen die spanne loop hoog!! En jou vertrek datum is uiteindelik hier! Saterdag, 6 Junie reis jy saam by LKM rondom die wรชreld...in net 6 ure! 09.00 -15.00 ๐ŸŒŽโœˆ๏ธ

Jou plaaslike uitstallers het kreatief gedink....uitstalruimtes en produkte word omskep om hul bestemming se unieke karakter, kultuur en atmosfeer tot lewe te bring!
๐ŸŒบ Wandel deur die tropiese paradys van Hawaii ๐Ÿ›๏ธ Verken die helder strate van Griekeland ๐Ÿ—ผ Beleef die romantiek van Parys, Frankryk ๐Ÿ Geniet die passie, geure en Pasta maak in Italiรซ
๐ŸŒฎ Proe die vurige smake van Mexiko & Suid Afrika ๐Ÿ’ƒ Voel die ritme en energie van Brasiliรซ โ˜˜๏ธ Ontdek die warm sjarme van Ierland ๐Ÿค  Ervaar die ware cowboy-gees van Texas ๐Ÿฆ… Ontdek die ikoniese kultuur van USA

๐ŸŽต Musiek uit verskeie lande! 11.00 Live Portugese Vermaak deur Damian de Freitas. N Tikkie Skotse genot deur Bagpiper John Cragg vanaf 12.00. Kry jou paspoort by die ingang, JY as besoeker stem vir jou gunstelling bestemming - stemboks by uitgang! ๐Ÿ‘จโ€๐Ÿ‘ฉโ€๐Ÿ‘งโ€๐Ÿ‘ฆ
Bring jou vriende, bring die familie & KOM REIS SAAM! R10pp, kinders 0/12 & pensioenarisse gratis!
๐Ÿ“Apache ave, agter Obaro. N4 Wonderboom lughawe afrit, PTA

03/06/2026

๐ŸŒž LKM UITSTALLER KOLLIG ๐ŸŒž

Jag Sersant - die plaaslike gunsteling onder enige jag- of leerliefhebber! Elke Saterdag hier by Lavender Kontrei Mark, onderdak stall no 71&72

๐Ÿ”ชHoรซgehalte jag messe, staprugsakke & multi gereedskap
๐ŸŽ’Handgemaakte leerprodukte: gordels, man-tasse, holsters, beursies, kaart & selfoon houers
โš’๏ธ Life Space Produkte
๐Ÿ• Blaf Sersant โ€“ eksklusiewe produkte vir jou hondemaat.
๐Ÿพ Ripstop Canvas hondebeddens
๐Ÿพ Pasgemaakte leerhalsbande & gepersonaliseerde etikette
๐Ÿพ Winterjasse & sagte komberse

Buitelug-gees.....Handgemaakte gehalte..... Lokaal vervaardig.
Besoek gerus hul aanlyn winkel by https://jagsersant.co.za/
๐Ÿ“ŒApache ave, agter Obaro. N4 Wonderboom Lughawe afrit, PTA

Address

C/o Apache And K97
Pretoria
0010

Opening Hours

09:00 - 15:00

Telephone

+27825656055

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Lavender Kontrei Mark posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Lavender Kontrei Mark:

Share

Category