Bosveld Vleismark

Bosveld Vleismark Ons spesialiseer in wildsvleis met ‘n weie verskeidenheid worse, vleise, snittte, patties, sosaties ens. Ons verskaf prima gehalte vleis teen die beste pryse.

Bestellings kan via WhatsApp gemaak word.

Ons nuwe pryse.
01/11/2023

Ons nuwe pryse.

12/10/2023
Kom kry van ons heerlike fillet sosaties slegs R169.99 per kilogram
10/10/2023

Kom kry van ons heerlike fillet sosaties slegs R169.99 per kilogram

Kom kry vir jou ñ heerlike worsrolletjie slegs vir R25 of ñ kaas burger vir R30
07/10/2023

Kom kry vir jou ñ heerlike worsrolletjie slegs vir R25 of ñ kaas burger vir R30

Is jy lus om ‘n bietjie iets anders te braai die naweek? Kom kry vir jou van ons lip-lek lekker wilds “tenderised” steak...
13/09/2023

Is jy lus om ‘n bietjie iets anders te braai die naweek? Kom kry vir jou van ons lip-lek lekker wilds “tenderised” steaks! Slegs R140 per kilogram.

As jy hou van wild vleis is ons lean wilds mince perfek vir jou ! Kom kry joune nou. Slegs R55 vir 500g.
13/09/2023

As jy hou van wild vleis is ons lean wilds mince perfek vir jou ! Kom kry joune nou. Slegs R55 vir 500g.

Kom kry van ons heerlike wilds Biltong. SelgsR290 per kilogram vir medium enR320 per kilogram vir droog
06/09/2023

Kom kry van ons heerlike wilds Biltong. Selgs
R290 per kilogram vir medium en
R320 per kilogram vir droog

Kom kry van ons heerlike fillet sosaties. So sag dit smelt in jou mond. Slegs R150 per kilogram
06/09/2023

Kom kry van ons heerlike fillet sosaties. So sag dit smelt in jou mond. Slegs R150 per kilogram

Kom kry van ons heerlike Prima braaiwors. Slegse R125 per kilogram. Lip lek lekker
05/09/2023

Kom kry van ons heerlike Prima braaiwors. Slegse R125 per kilogram. Lip lek lekker

Kom kry ons heerlike Fet Wille Oepsie wors. Die wors het varkspek feta en cherries in en is lip lek lekker slegse teen R...
05/09/2023

Kom kry ons heerlike Fet Wille Oepsie wors. Die wors het varkspek feta en cherries in en is lip lek lekker slegse teen R150 per kilogram

Ons nuwe pryslys
21/08/2023

Ons nuwe pryslys

🔥Bosveld Vleismark se Biltong Pakkies🔥Die lekkerste wilds biltong is beskikbaar in 50g pakkies!🔥Proteïen ryk en geen vet...
06/06/2023

🔥Bosveld Vleismark se Biltong Pakkies🔥

Die lekkerste wilds biltong is beskikbaar in 50g pakkies!🔥
Proteïen ryk en geen vet maak hierdie biltong pakkies perfek vir ń gerieflike peseulhappie, enige tyd, elke dag.
Bestel joune nou via WhatsApp📞: 067 400 4781

Address

305 Braam Pretorius Street
Pretoria
0182

Opening Hours

Monday 10:00 - 17:00
Tuesday 10:00 - 17:00
Wednesday 10:00 - 17:00
Thursday 10:00 - 17:00
Friday 10:00 - 17:00
Saturday 09:30 - 16:00

Telephone

+27674004781

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Bosveld Vleismark posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category