Veldt and Fire Butchery

Veldt and Fire Butchery We are a premium butchery based in Moreleta Park , Pretoria East! We specialize in top-quality meats and expert meat processing.

Committed to freshness, excellence, and exceptional customer service.

ALL ONS S***E EN SPICES 50% af die hele week! Kom in en kry joune , while stocks last! Lekker tye , swart vrydag!
24/11/2025

ALL ONS S***E EN SPICES 50% af die hele week!

Kom in en kry joune , while stocks last!

Lekker tye , swart vrydag!

Hey Moreleta Park! Pop in quickly to get your favourites 🥩See you this morning , we are open until 13:00
23/11/2025

Hey Moreleta Park!

Pop in quickly to get your favourites 🥩

See you this morning , we are open until 13:00

Ons is oop vandag 9-13:00 Kom kry lekker vleis vir vnmiddag se ete ! Geseënde sondag Die Veldt en Fire span
16/11/2025

Ons is oop vandag 9-13:00

Kom kry lekker vleis vir vnmiddag se ete !

Geseënde sondag
Die Veldt en Fire span

13/11/2025

Our legendary Blockman Dieter takes us through our new products available at Veldt and Fire Butchery!

Get ready for a rugby weekend with exciting new bites and snacks!

Come in and taste the Cherry droëwors and geelvet biltong ! Vir die Bokke!

See you soon 🥩

12/11/2025

Moreleta Park !

Die lekkerste vol vet geel vet , vet pret biltong hang in ons winkel

Kom maak n draai , my mond water sommer!

Sien jou nounou!

Adress is 680 Rubenstein Drive , Moreleta Park agter die coffee shop !

Lekker droëwors so op n koue dag ! Kom maak n draai en probeer al ons lekkernye! Sien jou nounou
11/11/2025

Lekker droëwors so op n koue dag !

Kom maak n draai en probeer al ons lekkernye!

Sien jou nounou

Moet nou nie n pie gaan staan en koop op die koue maandag nie! Kom kry eerder biltong , lekker protein met geen carbs ni...
10/11/2025

Moet nou nie n pie gaan staan en koop op die koue maandag nie!

Kom kry eerder biltong , lekker protein met geen carbs nie 😉

Sien julle nounou!

Groete
Dieter

Moenie dat die blou maandag jou vang nie ! Ons fillet special is steeds aan die gang , while stocks last! Kom maak n dra...
10/11/2025

Moenie dat die blou maandag jou vang nie !

Ons fillet special is steeds aan die gang , while stocks last!

Kom maak n draai, lekker vleis en lekker biltong!

Address

680 Rubenstein Drive
Pretoria
0044

Opening Hours

Monday 09:00 - 18:00
Tuesday 09:00 - 18:00
Wednesday 09:00 - 18:00
Thursday 09:00 - 18:00
Friday 09:00 - 18:00
Saturday 09:00 - 17:00
Sunday 09:00 - 13:00

Telephone

+27129972775

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Veldt and Fire Butchery posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Veldt and Fire Butchery:

Share

Category