Die Wors Huis

Die Wors Huis Wors is ons spesialiteit.

19/07/2023

Koue is opad!!!

MAAK SEKER JY STOCK OP VIR DIE NAWEEK!!!

BEPERKTE STOCK!!!

Ernie 082 055 9390

19/07/2023
19/07/2023

.

14/07/2023

📣 ONS SOEK BOERTJIE BENE📣

Ons soek nie jou geld of grond nie, ons soek net jou gene!
Ken jy iemand met 'n mooi paar boertjie bene?
Is jy dalk iemand met die boertjie bene waarna ons soek?

Wys vir ons jou BOERTJIE bene, en staan die kans om te wen.

Jy wen:
1kg Geelvet Biltong
1 x Bottel Zoerdoef
Bottel Vinnige Frikkie Brannewyn Liquor
2 L Coke
6 Biere
H2A Onnie
Sonbrille
Gebreide Springbokvel
Rinkels Clothing Pakkie
Bladskoot T-Hemp
R200 voucher
Photoshoot
'n Piekniek vir 2 + Klei Duif Skiet
Burning Bush TV
Braai Saam Spice
Die Wors Huis

Skryf so in:
+ "Post" 'n foto van jou boertjie bene in die comments en tag 3 vriende
+ Share die post
+ Like / Volg MosBos Fees
+ Like / Volg die volgende:
Vyf Ster Biltong
Zoerdoef
Baroq se Vinnige Frikkie
Grondpad Vellies
Sunglasses 4U
New Creation Taxidermy
Luci's Bier en Koffie
Bladskoot
Wicked Photography
Oppi Riviere Safari Lodge
Burning Bush Bosveld Tv
Braai Saam Spice
Die Wors Huis


PS: Tag die boertjies wat MOET inskryf
T's & C's
Jy MOET by die fees wees om jou prys te wen
Skryf in, koop jou kaartjies en kom wys jou vleis
Stuur asb jou kontak besonderhede na 0842070915
LEKKER FM MuzikStar Artist Management & Events Brand & Beyond Media -West Rand Brand and Beyond Media - East Rand BOERhier
T's & C's van Borge geld

29/06/2023

Baie Dankie Ernie van Burning Bush Bosveld Tv, ons stel julle binnekort voor aan Die Wors Man.. die man agter Die Wors Huis!

Hou ons blad dop😉

25/06/2023

75 likes, 8 comments. “Wors my Nou!!!”

23/06/2023
Ons unieke Spinasie en Fetakaas wors is n treffer!! Heerlik!!
18/06/2023

Ons unieke Spinasie en Fetakaas wors is n treffer!!
Heerlik!!

Address

Pretoria

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00
Saturday 08:00 - 14:00

Telephone

+27780997705

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Die Wors Huis posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category