Maestro's Meat

Maestro's Meat Ons verkoop nie net vleis nie, ons bied diens. Ons gaan alle spesiale aanbiedinge en promosies wat ons by die slaghuis hardloop aanlyn beskikbaar maak.

*-* ONDER NUWE BESTUUR*-*

Ons het onlangs die slaghuis oorgeneem en die vleis produkte beskikbaar uitgebrei. Ons spesialiseer nie in "koop en loop" nie, ons bied 'n diens wat op jou voorkeure sover moontlik in ag neem. Ons vleis produkte bevat GEEN soja nie. Wors bevat bees en vark - en 100% beesvleis wors kan bestel word. Skaapwors, Kaaswors, & Spekwors tans slegs gemaak oor maandeinde of op be

stelling. Bestellings vir sosaties, gerookte en gepiekelde vleis kan geplaas word, skakel ons gerus dat ons enige spesiale versoeke kan akkomodeer. Gerookte biltong is ook beskikbaar, plus vele meer, skakel ons gerus met 'n uitdaging. Daagliks word warm etes voorberei wat teen middagete gereed is - die word slegs gemaak op bestelling om te verseker dat dit van die beste gehalte is.

Address

741 Nico Smith Straat
Pretoria
0084

Telephone

082 927 0545

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Maestro's Meat posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Maestro's Meat:

Share