Harvia's Wildsvleis Bewerking

Harvia's Wildsvleis Bewerking Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Harvia's Wildsvleis Bewerking, Butcher Shop, 30th Avenue, Pretoria.

Jagters weet… Kwaliteit begin by hoe jou vleis hanteer word.Moenie kanse vat nie.
07/06/2026

Jagters weet… Kwaliteit begin by hoe jou vleis hanteer word.
Moenie kanse vat nie.

Goeie wildsvleis verdien professionele hantering.Dis waar ons inkom. 💪🥩
24/05/2026

Goeie wildsvleis verdien professionele hantering.
Dis waar ons inkom. 💪🥩

Jy oes… ons hanteer die res. 💪
17/05/2026

Jy oes… ons hanteer die res. 💪

🦌 Jagters weet…Moenie kanse vat nie.“Jy oes, ons hanteer die res.” 🔥🥩
10/05/2026

🦌 Jagters weet…
Moenie kanse vat nie.
“Jy oes, ons hanteer die res.” 🔥🥩

31/01/2026

Opgewonde oor wat die veld die jaar gaan gee.

29/01/2026

Dankbaarheid wat diep loop

’n Opregte dankie aan Fill A Tummy vir die mooi boodskap en vir alles wat julle doen vir minderbevoorregte gesinne.
Dit is ’n voorreg om deel te wees van iets wat regtig ’n verskil maak.
Ook ’n groot dankie aan ons Harvia's Wildsvleis Bewerking kliënte wat hierdie vleisskenking moontlik gemaak het.
Julle bereidwilligheid om te gee, om te help en om om te gee, beteken meer as woorde kan sê.
Saam kan ons voed, hoop gee en harte aanraak. 🤍
Dankie dat ons namens julle kon skenk.

🦌🌾 Gelukkige Nuwe Jaar 2026! 🌾🦌Mag die nuwe jaar vir julle goeie jag, veilige skote en mooi herinneringe in die veld bri...
31/12/2025

🦌🌾 Gelukkige Nuwe Jaar 2026! 🌾🦌

Mag die nuwe jaar vir julle goeie jag, veilige skote en mooi herinneringe in die veld bring.
Dankie vir elke jagter se vertroue en ondersteuning — ons waardeer dit opreg.

Geseënde Kersfees aan al ons jagters en vriende, Baie dankie vir julle volgehoue ondersteuning, vertroue en gedeelde res...
25/12/2025

Geseënde Kersfees aan al ons jagters en vriende, Baie dankie vir julle volgehoue ondersteuning, vertroue en gedeelde respek vir die land en die diere wat ons oes
Mag hierdie feestyd vir julle rus, dankbaarheid en kosbare tyd saam met familie en vriende bring Ons wens julle 'n Geseënde Kersfees en 'n voorspoedige, suksesvolle Nuwe Jaar toe.

05/09/2025

Address

30th Avenue
Pretoria
0186

Telephone

+27834851933

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Harvia's Wildsvleis Bewerking posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Harvia's Wildsvleis Bewerking:

Share

Category