Love Food Cafe

Love Food Cafe Having a buzy life doesn't mean you can't eat healthy wholesome food, made from scratch. Delivery👍🏻 Home cooked meals delivered to your front door.

You choose the size. Medium - R43
Large - R52
Jumbo - R83
There is a Weekly Menu wich is anounced on a Friday via, Whatsapp. Free delivery in Moot or Pick up between 4pm-6:30pm at corner Nico Smith and 22nd Avenue.

Ou pryse...gratis aflewerings in die Moot, op ons roete! Vertel jou vriende en familie! Die Kos is lekker man!
10/04/2026

Ou pryse...gratis aflewerings in die Moot, op ons roete! Vertel jou vriende en familie! Die Kos is lekker man!

09/04/2026
Lovefood sal Vir die paasnaweek gesluit wees! Ons wens almal 'n geseënde paasnaweek toe!
27/03/2026

Lovefood sal Vir die paasnaweek gesluit wees! Ons wens almal 'n geseënde paasnaweek toe!

Week 2!!!!
23/01/2026

Week 2!!!!

Welkom by die Lovefood Familie! Bestel asb voor 3pm Sondag middag. U bestelling word bevestig met 'n betaling. Ek stuur die spyskaart vir die week op Vrydae uit vir almal op die spyskaart groepie. Stuur asb vir my 'n whatsapp op 0833504727 indien u op die groepie wil wees.  

Lovefood Café Wens almal 'n wonderlike 2026 toe ...vol van goedheidheid en guns...tot oorlopens toe...genoeg en Meer Vir...
05/01/2026

Lovefood Café Wens almal 'n wonderlike 2026 toe ...vol van goedheidheid en guns...tot oorlopens toe...genoeg en Meer Vir almal Om jou!!!

22/12/2025
16/12/2025

Met die Kersvakansie om die draai...loop my hart oor met dankbaarheid...Vir Al die opdraendes se mooi uitsigste en lekker afdraandes...die moeilike dae wat my na die mooi dae gedra het...die Trane wat opgedroog het en die lag wat om die draai gewag het...Dankie Liewe Vader Vir die GROOTSTE geskenk wat alles in my lewe laat sin maak...JESUS

Twee weke voordat ons sluit op die 19de. Moenie vergeet Om jou gevriesde Etes Vir die vakansie te bestel Nie. 🥳
05/12/2025

Twee weke voordat ons sluit op die 19de. Moenie vergeet Om jou gevriesde Etes Vir die vakansie te bestel Nie. 🥳

Welkom by die Lovefood Familie! Bestel asb voor 3pm Sondag middag. U bestelling word bevestig met 'n betaling. Ek stuur die spyskaart vir die week op Vrydae uit vir almal op die spyskaart groepie. Stuur asb vir my 'n whatsapp op 0833504727 indien u op die groepie wil wees.  

07/11/2025

Gaan loer gerus Na week 6 op die spyskaart.... Ons het weer heerlike Bark tjoppies die week!
19/09/2025

Address

Pretoria
0186

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00

Telephone

+27833504727

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Love Food Cafe posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Love Food Cafe:

Share