27/03/2026
🐓🍽🌿 Hier's 'n voorsmakie van wat môre vir jou wag by die Boeremark - Vars produkte, trooskos, geurige disse en selfs 'n pragtige broodbord wat jy kan wen! Stalletjies in die kollig dié week:
🛒 Uit Ons Kombuis - Pretoria Boeremark : Nuwe disse: Cannelloni (spinasie & kaas of beesmaalvleis) met tuisgemaakte tamatiesous. Nagereg: bread‑and‑butter pudding met rosyne en vla. Laaste week combo specials: Pasta of Something Meaty combos – R425 elk (6 disse + groente); O Solo Mio – R585 (9 gewilde singles + 2 groente, spaar R70); Family Meal – R1025 (7 disse + 500g groente, spaar R100)
Sien julle môre , 05:30-09:30 die oggend by 665 Moreleta straat, Silverton.
Pretoria Boeremark
Stalletjie #381 Geelhoutlaan
So maklik soos 1 2 3
Ingang 1
2de Straat regs
3de stalletjie aan linkerkant