Vleis en Vreesloos

Vleis en Vreesloos Top kwaliteit vleis - Direk van die boer

Nog n paar bestellings wat uit is die week, dankie vir die lojale ondersteuning! Bestel vandag nog jou bees vleis Trista...
31/10/2024

Nog n paar bestellings wat uit is die week, dankie vir die lojale ondersteuning!

Bestel vandag nog jou bees vleis

Tristan- 083 258 4331

Ervaar die beste snitte van vars, top kwaliteit vleis by jou voordeur afgelewer. Kwaliteit waarop jy kan vertrou, smaak ...
25/09/2024

Ervaar die beste snitte van vars, top kwaliteit vleis by jou voordeur afgelewer. Kwaliteit waarop jy kan vertrou, smaak wat jy sal geniet—elke keer!

Ondersteun plaaslik sonder om kwaliteit prys tegee!

Tristan- 083 258 4331 vir bestellings

19/09/2024

Vleis en Vreesloos se Droëwors is top kwaliteit netjies verpak en perfek vir die naweek se rugby.🇿🇦🇿🇦🇿🇦

Plaas bestellings by
083 258 4331- Tristan

🇿🇦🇿🇦🇿🇦

Vleis en Vreesloos bied nou maand pakke ook aan!Pakket kan verander word op aanvraag.Ons lewer gratis af in Montana,Wave...
17/09/2024

Vleis en Vreesloos bied nou maand pakke ook aan!

Pakket kan verander word op aanvraag.

Ons lewer gratis af in Montana,Waverley, Kameedrif-oos en omliggende areas.

Bestel vandag nog

Tristan - 083 258 4331

TERUG IN VOORRAAD!!T-bone en Rump steaks is weer beskikbaar. Plaas bestellings by 083 258 4331 Gratis aflewering in Mont...
12/09/2024

TERUG IN VOORRAAD!!

T-bone en Rump steaks is weer beskikbaar.

Plaas bestellings by

083 258 4331

Gratis aflewering in Montana,Kameeldrift-oos,Waverley en omliggende areas.

Specials for the week!!Plaas julle bestellings vandag nog om teleurstelling te voorkom.T-bones en Rump is uitverkoop kry...
03/09/2024

Specials for the week!!

Plaas julle bestellings vandag nog om teleurstelling te voorkom.

T-bones en Rump is uitverkoop kry binnekort weer voorraad.

Aflewering vind plaas op Vrydae in

Montana en omliggende areas
Waverley en omliggende areas

Tristan - 083 258 4331

Dankie vir die ondersteuning al die pad van Naboomspruit, hoop om julle gou weer tesien😁🐂Opgetel by n sentrale punt om g...
31/08/2024

Dankie vir die ondersteuning al die pad van Naboomspruit, hoop om julle gou weer tesien😁🐂

Opgetel by n sentrale punt om gerieflikheid vir die klient te verseker.

Bestel vandag nog by Vleis en Vreesloos

083 258 4331

Ons vleis afleweringsdiens is van die hoogste standaard ons lewer weer more af aan ons lojale kliente, dankie vir julle ...
29/08/2024

Ons vleis afleweringsdiens is van die hoogste standaard ons lewer weer more af aan ons lojale kliente, dankie vir julle ondersteuning.

Plaas julle bestellings vandag nog.

083 258 4331

29/08/2024
Vleis en Vreesloos is n plaaslike vleishandelaar wat self boer, ons strewe om top kwaliteit vleis direk by die verbruike...
29/08/2024

Vleis en Vreesloos is n plaaslike vleishandelaar wat self boer, ons strewe om top kwaliteit vleis direk by die verbruiker uit te kry.

Ons werk op bestellings en lewer weekliks af.

Kontak Vleis en Vreesloos vandag nog om u bestelling te plaas en proe die verskil vandag nog.

083 258 4331

Address

Kameeldrift Oos
Pretoria
0035

Opening Hours

Monday 07:00 - 17:00
Tuesday 07:00 - 17:00
Wednesday 07:00 - 17:00
Thursday 07:00 - 17:00
Friday 07:00 - 17:00
Saturday 07:00 - 17:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Vleis en Vreesloos posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category