08/09/2026
Kwaliteit begin by wat jy in jou kombuis gebruik. π₯©
By Padstal Slaghuis hou ons dit eenvoudig: goeie produkte, goeie gehalte en goeie waarde.
Ons 1L beesvet is nou beskikbaar vir R55.
Kom maak βn draai by Padstal Slaghuis!