14/08/2026
Saterdag is Pretoria in rep en roer. Die Bulle speel teen die All Blacks 🏉 maar eers is dit Pretoria Boeremark tyd om al jou proviant te kry.
Die winter trek na sy einde se kant, so gebruik die geleentheid, om jou warm jas nog een maal uit te skud.
Kom kry die LEKKERSTE A2 Lamsvleis om jou braai spesiaal te maak. Kom vroeg en verseker jy kry "daai" spesiale pakkie.