Delikaat Bed & Coffee

Delikaat Bed & Coffee Deli, Restaurant, Gift shop and Bed and Breakfast. Come find us and see for yourself.

Ons is sooo ongelooflik dankbaar vir 2 jaar in PRIESKA!! Dankie vir elke kliënt se volgehoue ondersteuning! Sonder julle...
21/08/2025

Ons is sooo ongelooflik dankbaar vir 2 jaar in PRIESKA!! Dankie vir elke kliënt se volgehoue ondersteuning! Sonder julle was ons nie wat ons vandag is nie!! Genade onbeskryflik groot!! 😁🩷💫🙌

Pssst, dis Pizza tyd! Kom probeer ons nuwe, GROOT, handgemaakde, wood fired pizzas!! Vandag (Vrydag) en more (Saterdag)!...
25/04/2025

Pssst, dis Pizza tyd!

Kom probeer ons nuwe, GROOT, handgemaakde, wood fired pizzas!!

Vandag (Vrydag) en more (Saterdag)!!

Delikaat se nuwe besigheids ure is as volg:Maandae tot Vrydae07h00 - 14h00Saterdae08h00 - 12h00
21/04/2025

Delikaat se nuwe besigheids ure is as volg:

Maandae tot Vrydae
07h00 - 14h00

Saterdae
08h00 - 12h00

Sooo, wat gebeur volgende week Dinsdag? Julle het gepraat, ons het geluister!!! Delikaat word ‘n Gryp Gou, en Geniet Del...
16/04/2025

Sooo, wat gebeur volgende week Dinsdag?

Julle het gepraat, ons het geluister!!!

Delikaat word ‘n Gryp Gou, en Geniet Deli!!

Beter tye, vinniger spyskaart!

Maaaar WAT beteken dit nou eintlik?
Die spyskaart verander na n vinniger, flinker (steeds smaaklike) formaat.

Ons gaan nou vroeer oopmaak sodat jy jou “coffee-fix” inkry nog voor inval tyd!

Meer inligting volg in die oploop van 22 April. So hou die page dop.

06/12/2024
11/11/2024



07/11/2024

Baie dankie Delikaat Bed & Coffee vir jul betrokkenheid by Hoërskool Prieska. Dit word hoog op prys gestel.
⛳️🏌‍♂️🏌‍♀️

Kom rus bietjie by ons!Free WIFI en DSTVBraai geriewe en kinder speel area. Veilige parkeringSelfsorg eenhede met volled...
31/10/2024

Kom rus bietjie by ons!

Free WIFI en DSTV
Braai geriewe en kinder speel area.
Veilige parkering
Selfsorg eenhede met volledig toegeruste kombuis
Koffiewinkel op die perseel
Lugversorging (vir die Prieska hitte)

Take-away pakkies kan bestel word wat afgelewer word by jou kamer. (Bestel vroegtydig)
Aandete kan vooraf bestel word.

31 Arbeck Straat, Prieska

Kontak vir Deidré by 076 735 0033.
Die koffiewinkel kan gekontak word vir ete bestellings by 076 580 4030

Ahhh ons LOVE ‘n stukkie positiewe terugvoer!
31/10/2024

Ahhh ons LOVE ‘n stukkie positiewe terugvoer!

Del-kaat hou verjaarsdag!!!!!Kom geniet die vertoning van Marie Visser en ‘n heerlike maaltyd vir R150.00!Vrydag, 16 Aug...
08/08/2024

Del-kaat hou verjaarsdag!!!!!

Kom geniet die vertoning van Marie Visser en ‘n heerlike maaltyd vir R150.00!

Vrydag, 16 Augustus om 18:30

Kaartjies beskikbaar by Deli-kaat en bel vir Deidre by 076 735 0033 met enige vrae!

Hip-hip-hoorah!!!

Save the date, mense!!Deli-kaat hou partytjie Vrydag die 16de Augustus! Ken julle vir Marie Visser? Meer info volg more!...
06/08/2024

Save the date, mense!!

Deli-kaat hou partytjie Vrydag die 16de Augustus!

Ken julle vir Marie Visser?

Meer info volg more!!!

17/05/2024

Address

31 Arbeck Street
Prieska
8940

Opening Hours

Monday 07:30 - 16:30
Tuesday 07:30 - 16:30
Wednesday 07:30 - 16:30
Thursday 07:30 - 16:30
Friday 07:30 - 16:30
Saturday 08:30 - 14:00

Telephone

+27767350033

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Delikaat Bed & Coffee posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Delikaat Bed & Coffee:

Share

Category