Die Braai 3

Die Braai 3 Manufacturers of braai's any steel work. We have delicious spices and sauces.πŸ§‚
55 Homestead Ave.πŸ“Œ

πŸ”₯ Jou braai begin hier! πŸ”₯Van die regte spices en geurmiddels tot hout, houtskool, braaitoebehore, leerprodukte en alles ...
31/08/2026

πŸ”₯ Jou braai begin hier! πŸ”₯
Van die regte spices en geurmiddels tot hout, houtskool, braaitoebehore, leerprodukte en alles wat jy nodig het om jou braai next level te maak! 😎πŸ”₯
Kom kuier by Die Braai 3 β€” waar braai nie net ’n ete is nie, dis ’n VIBE! πŸ₯©πŸ”₯πŸ˜‰

27/08/2026

πŸ”₯🌢️ FUNKY OUMA HET BY DIE BRAAI 3 AANGEKOM! 🌢️πŸ”₯
Gee jou braai daai FUNKY twist! 😍 Van Chilli Salt en Black Garlic Salt tot Braai & Cooking Salt, Turmeric & Ginger, Sea Salt en Seafood Spice β€” daar’s ’n geur vir elke braai-liefhebber! πŸ₯©πŸ”₯πŸ—πŸ¦
Spice it. Braai it. Love it! ❀️πŸ”₯ Kom kry jou gunstelinge by DIE BRAAI 3 en maak elke maaltyd ’n smaak-ervaring!

27/08/2026

πŸŒ΄πŸ† Wild. Funky. Unmissable! πŸ’—πŸ’™πŸ’š
Bring the colour, bring the vibe and let your style do the talking! 😎πŸ”₯ Hierdie polo is nie net ’n h**p nie β€” dis ’n hele attitude! πŸ†πŸŒΊβœ¨

26/08/2026

Writing
πŸ”₯πŸ‘€ STOP SCROLLING… HIERDIE ROOK IS NIE VIR SPEEL NIE! πŸ‘€πŸ”₯
Gooi die vleis in, maak die vuur warm en laat daai ROOK sy ding doen! πŸ₯©πŸ’¨πŸ”₯
Want as die bure begin vra: β€œWAT BRAAI JULLE?”… weet jy jy’s reg! πŸ˜‚πŸ€€
πŸ”₯πŸ₯©

26/08/2026

Writing
πŸ”₯πŸ‘ MOOI BAADJiES… MAAR MAAK HOM FUNKY! πŸ‘πŸ”₯

Nie sommer net ’n baadjie nie… dis ’n BAADJie met ATTITUDE! 😎πŸ’₯
Gemaak met liefde, ’n bietjie magic en baie lekkerte! 🀀πŸ”₯

Kom kry joune en smaak die verskil! πŸ˜‹

Important: Available by special order only, not sold off the shelf.

22/08/2026

πŸ”₯πŸ‡ΏπŸ‡¦ BOKKE, BRAAI & BLIKSEM! πŸ‰πŸ”₯
Die Bokke speel β€” ons braai! 😎πŸ”₯
Kom kry jou braai-goedjies by Die Braai 3 en maak seker jou game-day is net so warm soos die vuur! πŸ₯©πŸ–πŸ»

20/08/2026
19/08/2026

πŸ”₯πŸ₯© HIER BEGIN DIE BRAAI! πŸ”₯
Moenie net ’n braai beplan nie… BEPLAN HOM REG! 😎πŸ”₯
Van die eerste vuurhoutjie tot die laaste happie β€” Die Braai 3 is waar die lekkerte begin! πŸ–πŸ—πŸŒ­
Kom kry jou braai-goed, bring die kuier en laat die kole praat! πŸ˜‚πŸ”₯
DIE BRAAI 3 – waar elke braai ’n storie word! πŸ‡ΏπŸ‡¦πŸ”₯

55 Homestead Avenue, Randfontein

Ure

Maandag to Vrydag 9h00 - 17h00
Saterdag 9h00 - 17h00
Sondag 9h00 - 13h00 ( 1 step Sondag van die maand en laaste Sondag van die maand)

Address

55 Homestead Avenue
Randfontein
1759

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00
Saturday 08:00 - 13:00

Telephone

+27792830485

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Die Braai 3 posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Die Braai 3:

Shortcuts

Share

Category