Chrisma Slaghuis, Rawsonville

Chrisma Slaghuis, Rawsonville Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Chrisma Slaghuis, Rawsonville, Butcher Shop, 31 Van Riebeeck Street, Rawsonville.

04/04/2025

Ons telefoon lyn is foutief. Skakel gerus (076) 503-8073 om ons in die hande te kry.

05/02/2024

As gevolg van krag probleem in Rawsonville is ons telefoon lyne foutief. Skakel asb vir Maggie- 076 503-8073 of Louis- 082 532-9189.
Chrisma Groete

Raai wie is 60???Die Chrisma familie wil hierdie besonderse man vandag geluk wens. Hy werk nog enige jongman onder die s...
02/06/2023

Raai wie is 60???
Die Chrisma familie wil hierdie besonderse man vandag geluk wens. Hy werk nog enige jongman onder die stof. Baie geluk Poll. Ons wens jou goeie gesondheid, vrede en vreugde toe.

14/04/2023

Ons telefone geen probleme agv loadshedding. Skakel ons gerus op 076 503 8073 OF 082 532 9189.
Jammer vir die ongerief.

04/04/2023

Ons het 'n probleem met ons telefoon lyne, skakel asb op 076 503 8073 of 082 532 9189. Jammer vir die ongerief.

Baie dankie vir die ondersteuning George, dit is vir ons 'n voorreg om met Spitbraai besigheid te doen.
19/12/2022

Baie dankie vir die ondersteuning George, dit is vir ons 'n voorreg om met Spitbraai besigheid te doen.

Gelukkige   aan al die   pappas!
19/06/2022

Gelukkige aan al die pappas!

08/05/2022

Gelukkige Internasionale Werkersdag!Neem asseblief kennis: Die slaghuis is gesluit op Maandag, 2 Mei 2022.
01/05/2022

Gelukkige Internasionale Werkersdag!

Neem asseblief kennis: Die slaghuis is gesluit op Maandag, 2 Mei 2022.

NEEM ASSEBLIEF KENNIS!Ons is gesluit Woensdag, 27 April 2022.
25/04/2022

NEEM ASSEBLIEF KENNIS!

Ons is gesluit Woensdag, 27 April 2022.

Geseënde Paasfees.Mag elkeen ‘n wonderlike Paasfees beleef en die liefde van ons Hemelse Vader ervaar deur die wete dat ...
15/04/2022

Geseënde Paasfees.

Mag elkeen ‘n wonderlike Paasfees beleef en die liefde van ons Hemelse Vader ervaar deur die wete dat Jesus vir elkeen van ons sondes gesterf het.

Address

31 Van Riebeeck Street
Rawsonville
6845

Opening Hours

Monday 07:30 - 17:00
Tuesday 07:30 - 17:00
Wednesday 07:30 - 17:00
Thursday 07:30 - 17:00
Friday 07:30 - 18:00
Saturday 07:30 - 13:00

Telephone

+27233491747

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Chrisma Slaghuis, Rawsonville posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Chrisma Slaghuis, Rawsonville:

Share

Category