Jakes Biltong

Jakes Biltong You tasted the rest..Now come taste the best!

Geagte kliënteOns het 'n winskoop uitverkoping die week, tot Vrydag op ons chilli bites, BBQ bites En droëwors.Kom kry j...
13/03/2024

Geagte kliënte

Ons het 'n winskoop uitverkoping die week, tot Vrydag op ons chilli bites, BBQ bites En droëwors.

Kom kry julle laaste bietjie lekkerte en memories van Jakes biltong.

07/03/2024

❗❗❗Neem kennis❗❗❗

Jakes biltong sal gesluit wees môre. Maar sal Saterdag oggend weer oop wees van 8uur tot 3 uur.

Jakes biltong will be closed tomorrow. But will be open again on Saturday morning from 8am to 3pm.

❗❗❗Weekend special❗❗❗Gewone droëwors teen R280/kg.En hier hier is 'n groot verskeidenheid Droëworse asook lekker geelvet...
29/02/2024

❗❗❗Weekend special❗❗❗

Gewone droëwors teen R280/kg.

En hier hier is 'n groot verskeidenheid Droëworse asook lekker geelvet biltong en Chilli Biltong.

Hier is 'n voorsmakie vir wat die naweek beskikbaar is.... En nog meer.
16/02/2024

Hier is 'n voorsmakie vir wat die naweek beskikbaar is.... En nog meer.

Rose is rooiViooltjies is blouSjokolade is soetMaar BILTONG is 'n moet..Biltong is die beste geskenk om te gee vir valen...
12/02/2024

Rose is rooi
Viooltjies is blou
Sjokolade is soet
Maar BILTONG is 'n moet..

Biltong is die beste geskenk om te gee vir valentyns dag, asook enige ander dag.

So bederf jou Valentyns met 'n boksie egte Afrikaanse liefde.

WATCH THIS SPACE ❗❗UPDATE!!!Ons is seker nie die beste in die ooste nie.... Maar verseker die LEKKERSTE,  en sal verseke...
08/02/2024

WATCH THIS SPACE ❗❗UPDATE!!!

Ons is seker nie die beste in die ooste nie.... Maar verseker die LEKKERSTE, en sal verseker jou week en naweek glad laat verloop.

Ons het iets vir elke persoon:

Baie vet met min biltong.
Min vet met baie biltong.
Net vet.

Fillet Biltong (vir die mense wat sagte biltong wil hê)
'n verskeidenheid van droëworse
Geelvet bees cabanossi.

Kom loer gerus in en sien vir julle self.

❗❗❗WATCH THIS SPACE ❗❗❗Geelvet GALOREOns het geelvet droëworse asook 'n hele  vol rak Sagte geel vet biltong..Kom loer.....
06/02/2024

❗❗❗WATCH THIS SPACE ❗❗❗

Geelvet GALORE

Ons het geelvet droëworse asook 'n hele vol rak Sagte geel vet biltong..

Kom loer....

Ons het weer ons bekende boerewors in voorraad, asook  'n verskeidenheid van biltong en droëwors en cabanossi.
02/02/2024

Ons het weer ons bekende boerewors in voorraad, asook 'n verskeidenheid van biltong en droëwors en cabanossi.

Het weer braai wors in voorraad, daar is die volgende:Cheese grillersChilli cherryCherry cheeseChilli cherry cheeseCherr...
27/01/2024

Het weer braai wors in voorraad, daar is die volgende:

Cheese grillers
Chilli cherry
Cherry cheese
Chilli cherry cheese
Cherry
Gewone boerewors

Naweek is hier, en ons het die perfekte snacks vir die Dricus game.
20/01/2024

Naweek is hier, en ons het die perfekte snacks vir die Dricus game.

Ons het weer Droëworse en braai wors in gekry asook ander lekker goed.
15/01/2024

Ons het weer Droëworse en braai wors in gekry asook ander lekker goed.

Massiewe Januworry special❗❗❗Biltong R320/kgGewone Droëwors R300/kg
08/01/2024

Massiewe Januworry special❗❗❗

Biltong R320/kg
Gewone Droëwors R300/kg

Address

Winkel No 9, 21 Naudè Street Rayton
Rayton
1001

Opening Hours

Monday 08:00 - 18:00
Tuesday 08:00 - 18:00
Wednesday 08:00 - 18:00
Thursday 08:00 - 18:00
Friday 08:00 - 18:00
Saturday 08:00 - 15:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Jakes Biltong posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Jakes Biltong:

Share

Category