11/06/2026
π DONDERDAG PIZZA SPECIAL π
βDie week is amper verby, so los die potte en panne vanaand! Bederf die hele familie met ons HEERLIKE pizzas, reguit uit die oond.
βKry 2 x Pizzas vir net R200!
β
7 SMAAKLIKE PIZZAS OM VAN TE KIES EN KEUR!
ββ¨Beskikbaar vir afhaal of eet-in.
π Skakel of WhatsApp ons by 0670026504 om joune te bespreek.
π Ons Plek / Gigatt Vleismark β Shop 1, Eendag Winkelsentrum.