Kruisrivier Vleis Riversdal

Kruisrivier Vleis Riversdal Kruisrivier Vleis is gelee in Riversdal by Van Riebeeck Motors. Ons verkoop heerlike vleis produkte.

Bestellings oop vir heel en half lam teen R134 per kg. Aflewering beskikbaar in Stilbaai by Barefoot Market.Kontak 082 7...
28/04/2026

Bestellings oop vir heel en half lam teen R134 per kg. Aflewering beskikbaar in Stilbaai by Barefoot Market.
Kontak 082 771 5329 vir navrae en om bestellings the Plaas.

Kwart lam pakke beskikbaar by Kruisrivier Vleis teen R134 per kg. Heel en half lam ook beskikbaar op bestelling teen R13...
23/04/2026

Kwart lam pakke beskikbaar by Kruisrivier Vleis teen R134 per kg.

Heel en half lam ook beskikbaar op bestelling teen R134 per kg.

Aflewering beskikbaar in Stilbaai.

Kontak 082 771 5329 vir meer inligting en bestellings.

LAM EN SKAAP SPECIAL!Kruisrivier Vleis bied aan:Heel en half lam teen R134 per kg, opgesaag en vakuum verpak volgens u v...
07/04/2026

LAM EN SKAAP SPECIAL!

Kruisrivier Vleis bied aan:

Heel en half lam teen R134 per kg, opgesaag en vakuum verpak volgens u voorkeur.

Heel en half C-Graad skaap teen R109 per kg, opgesaag en vakuum verpak volgens u voorkeur.

Vir navrae en bestellings, kontak 082 771 5329.

Ons besigheidsure vir die Paasnaweek:Goeie Vrydag: GesluitSaterdag, 4 April: 09:00 - 13:00Maandag, 6 April: 09:00 - 12:0...
02/04/2026

Ons besigheidsure vir die Paasnaweek:

Goeie Vrydag: Gesluit
Saterdag, 4 April: 09:00 - 13:00
Maandag, 6 April: 09:00 - 12:00.

Mag u en u geliefdes 'n geseënde Paasnaweek hê.

🔥 SPESIALE AANBOD 🔥📅 Geldig tot 27 MaartOns bring vir jou kwaliteit skaap, lam en beesvleis teen ongelooflike pryse:🐑 La...
18/03/2026

🔥 SPESIALE AANBOD 🔥
📅 Geldig tot 27 Maart

Ons bring vir jou kwaliteit skaap, lam en beesvleis teen ongelooflike pryse:
🐑 Lam – R139.00/kg
🐑 2 Tand (AB) – R119.00/kg
🐑 C Graad (Skaap) – R109.00/kg

Alle skaap en lam opgesaag en vakuum verpak volgens u voorkeur.

🥩 Bees Agterkwart – Slegs R109.99/kg
Ingesluit verwerking:
✔️ Maalvleis
✔️ Blokkies
✔️ T-Bone steaks
✔️ Club steak
✔️ Tenderized steak
✔️ Rump steak
✔️ Bees skenkel & sop bene
✔️ Alles vakuum verpak vir varsheid

🚚 Aflewering beskikbaar:
📍 Barefoot Mark, Stilbaai
📅 Saterdag, 28 Maart
👉 Moenie uitmis nie – bestel vroeg om teleurstelling te voorkom! 082 771 5329

🥩 Kruisrivier Vleis, Riversdal.Kom maak 'n draai vir die heerlikste vleis, biltong, droëwors en chilli bites met die vri...
16/02/2026

🥩 Kruisrivier Vleis, Riversdal.

Kom maak 'n draai vir die heerlikste vleis, biltong, droëwors en chilli bites met die vriendelikste diens! Bring ook jou water kanne saam vir vars, heerlike gesuiwerde water teen R1.20 per liter.

Ons sien uit daarna om jou te ontvang!

Bestellings oop vir heel en half lam & skaap!Heel/half lam @ R149 per kgHeel/half skaap @ R119 per kgOpgesaag volgens u ...
16/02/2026

Bestellings oop vir heel en half lam & skaap!

Heel/half lam @ R149 per kg
Heel/half skaap @ R119 per kg

Opgesaag volgens u voorkeur en vakuum verpak.

Aflewering van bestellings in Stilbaai by Barefoot Market op Saterdag, 28 Februarie.

Kontak asb 082 771 5329 met navrae en bestellings.

Kruisrivier Vleis Riversdal.Beste vleis en vriendelikste diens in Riversdal!Ons verwerk al ons vleis produkte self op di...
14/02/2026

Kruisrivier Vleis Riversdal.

Beste vleis en vriendelikste diens in Riversdal!

Ons verwerk al ons vleis produkte self op die plaas en stel dit met trots beskikbaar by Kruisrivier Vleis, gelëe by Astron Vulstasie. H.V Van Riebeeck & Hoofstraat, Riversdal.

Een stop vir jou vleis, waterkan hervulling en 'n heerlike happie biltong, droëwors of chilli bites.

Een van ons heel beste verkopers is Käsegriller wors. Almal wat hom proe kom terug vir nog!Met trots vervaardig en verpa...
12/02/2026

Een van ons heel beste verkopers is Käsegriller wors. Almal wat hom proe kom terug vir nog!
Met trots vervaardig en verpak op die plaas net buite Riversdal, en 'n ware winskopie teen R55 vir 500g.

Dis 'n smaaklike wors wat kan werk vir ontbyt, op 'n worsbroodjie met 'n anderste twist, of selfs as 'n pizza topping of natuurlik gebraai.

Wat is jou gunsteling manier om ons Käsegriller wors te bedien?

Ons is dankbaar vir die reën! 🌧️🙏Daar is min dinge wat so lekker is soos reëndruppels op die dak… en ’n pot bredie wat s...
12/02/2026

Ons is dankbaar vir die reën! 🌧️🙏

Daar is min dinge wat so lekker is soos reëndruppels op die dak… en ’n pot bredie wat stadig op die stoof prut. Dis mos perfekte weer vir ’n heerlike, warm bredie wat die hele huis vul met daardie huislike geur. 🥘🔥

Ons het alles wat jy nodig het vir ’n smaakvolle bredie:
🥩 Bees stowevleis – R119 per kg
🐑 Skaap stowevleis – R119 per kg
🍲 Lams potjie – R149 per kg

Gesels bietjie saam! Wat is jou gunsteling trooskos op so lieflike reëndag?

Address

Van Riebeeck Motors, Hoofstraat
Riversdale
6670

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00
Saturday 09:00 - 13:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Kruisrivier Vleis Riversdal posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category