St Helena Vuur & Vlam Padstal

St Helena Vuur & Vlam Padstal verkoop van plaaslike produkte gebottel en gebak hout Ys en vele meer oop
Weeks dae 09h30 tot 16h00
Naweke 09h30 tot 16h00
KOFFIE WINKEL!
(1)

Permanently closed.
01/03/2026
01/03/2026

Markdag Saterdag 7de Maart stalletjie beskikbaar teen R100 n spasies
Kom geniet n dag saam almal by Vuur&vlam Padstal
Wynproe beskikbaar talle kosse en selfgemaakte produkte begin om 09h00 tot 14h00 met lekker musiek

16/02/2026

Was n heerlike Valentines dans gewees by Vuur&vlam Padstal se
OUWAANHIUS

08/02/2026

Dankie vir almal se ondersteuning julle is awesome menseβœ¨οΈπŸ‘Œ

7DE Februarie  Markdag  by Vuur&vlam  Padstal  Koffiewinkel Almal  welkom Darling  wyne  vir wyn proe  is daar  live  mu...
04/02/2026

7DE Februarie Markdag by Vuur&vlam Padstal Koffiewinkel
Almal welkom Darling wyne vir wyn proe is daar live music 🎢 Hess van NIEKERK
Snoek patats en vars gebakte brood baie stalletjie kom besoek ons gerus en geniet die dag saam Almal πŸ”₯πŸ”₯🎢🎢πŸ₯‚πŸ₯‚

21/01/2026

Markdag 7de
Februarie
09h00
Vuur&vlam padstal
Slippersbaai
Westpoint
St helenabaai
Daar is nog spasies beskikbaar
Bespreek by Esme
0781285108
Heerlike Snoekepatats met roosterkoek beskikbaar
Darling wyne
En nog vele meer met live music 🎢 🎡

14/01/2026

Boek jou dans saam jou geliefde by Vuur&vlam Padstal
Valentines dans
14de February
Live music 🎢 🎡
Hess van Niekerk
Bring jou drink goed en snacks
Slegs R60 per persoon
Kontak vir Esme
0781285108

Address

55 Slippersbaai Westpoint
Saint Helena Bay
7390

Telephone

+27781285108

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when St Helena Vuur & Vlam Padstal posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to St Helena Vuur & Vlam Padstal:

Share

Category