Thaba Meat Market

Thaba Meat Market Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Thaba Meat Market, Butcher Shop, On the corner of 13th Avenue & Van der Bijl Street, Thabazimbi.

02/06/2026
🔥 Thaba Meat Market se lekkernye 🔥• Pulled Pork• Buffalo Wings• Gaar Skof• Gaar Bees Tong• Beef Macon – die beef weergaw...
28/05/2026

🔥 Thaba Meat Market se lekkernye 🔥

• Pulled Pork
• Buffalo Wings
• Gaar Skof
• Gaar Bees Tong
• Beef Macon – die beef weergawe van bacon
• Hoender Sosaties
• Chilli Cheese Worsies
•En nog vele meer

Vol geur, reg vir die vuur en perfek vir enige ete! 😋
Kom kry jou gunstelinge vandag nog by Thaba Meat Market

Baie dankie aan almal wat deelgeneem het aan ons “Raai die Gewig” kompetisie! Daar was 5 finaliste, maar die naaste raai...
22/05/2026

Baie dankie aan almal wat deelgeneem het aan ons “Raai die Gewig” kompetisie! Daar was 5 finaliste, maar die naaste raaiskoot was deur Magda van Niekerk gemaak.

Baie geluk, Magda! 🎉👏
Dankie aan elkeen vir die ondersteuning en deelname.

Dis weer tyd vir ‘Raai-die-Gewig’ kompetisie!Raai die gewig van die bak met ons tuisgemaakte viennas en staan ‘n kans om...
20/05/2026

Dis weer tyd vir ‘Raai-die-Gewig’ kompetisie!
Raai die gewig van die bak met ons tuisgemaakte viennas en staan ‘n kans om ‘n koopbewys van R500 te wen!
Wenner sal Vrydag 22 Mei 2026 aangekondig word.

Address

On The Corner Of 13th Avenue & Van Der Bijl Street
Thabazimbi
0380

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00
Saturday 08:00 - 13:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Thaba Meat Market posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Thaba Meat Market:

Share

Category