V5 Brangus Stud

V5 Brangus Stud V5 is a Brangus stud breeding, genetics for the stud and commercial livestock owner.

KENNISGEWING: UITSTEL VAN VEILING V5 Brangus Stud Geagte kliënt / belanghebbendeNeem asseblief kennis dat die veiling wa...
18/02/2026

KENNISGEWING: UITSTEL VAN VEILING V5 Brangus Stud

Geagte kliënt / belanghebbende

Neem asseblief kennis dat die veiling wat geskeduleer was vir Vrydag 20 Feb, uitgestel is tot verdere kennisgewing.

Hierdie besluit is geneem as ’n voorsorgmaatreël weens die huidige situasie rakende bek- en-klouseer en in die belang van biosekuriteit en die beskerming van alle produsente en hul vee.

Ons vra om verskoning vir enige ongerief wat hierdie uitstel mag veroorsaak en waardeer u begrip en samewerking.

’n Nuwe datum sal so spoedig moontlik gekommunikeer word.

Vir enige navrae, kontak gerus:
V5 Brangus :
Ferdie Naudé 0828523047
BKB :
Piet Wessels 0828577827

V5 Brangus Stud 𝐀𝐚𝐧𝐭𝐞𝐞𝐥𝐯𝐞𝐢𝐥𝐢𝐧𝐠 – 𝟓𝟎 𝐣𝐚𝐚𝐫 𝐬𝐞 𝐠𝐞𝐧𝐞𝐭𝐢𝐤𝐚🗓️ Vrydag, 20 Feb 2026 🕚 11:00📍 Plaas Doornpoort, TheunissenKliek op...
17/02/2026

V5 Brangus Stud 𝐀𝐚𝐧𝐭𝐞𝐞𝐥𝐯𝐞𝐢𝐥𝐢𝐧𝐠 – 𝟓𝟎 𝐣𝐚𝐚𝐫 𝐬𝐞 𝐠𝐞𝐧𝐞𝐭𝐢𝐤𝐚
🗓️ Vrydag, 20 Feb 2026
🕚 11:00
📍 Plaas Doornpoort, Theunissen
Kliek op die skakel om die PDF-KATALOGUS af te laai
👇🏻
https://drive.google.com/.../1CKGjBtiDprszAc.../view
*
*

𝐕𝟓 𝐁𝐫𝐚𝐧𝐠𝐮𝐬 𝐀𝐚𝐧𝐭𝐞𝐞𝐥𝐯𝐞𝐢𝐥𝐢𝐧𝐠 – 𝟓𝟎 𝐣𝐚𝐚𝐫 𝐬𝐞 𝐠𝐞𝐧𝐞𝐭𝐢𝐤𝐚

🗓️ Vrydag, 20 Feb 2026
🕚 11:00
📍 Plaas Doornpoort, Theunissen

Kliek op die skakel om die PDF-KATALOGUS af te laai
👇🏻
https://drive.google.com/file/d/1CKGjBtiDprszAc_27YFECWQTQR5rru8d/view

*
*



Wes-Vrystaat BRANGUS Oos Vrystaat Brangus Klub Sentraal Brangus klub KZN Brangus Klub east_cape_brangus Mpumalanga Brangus Club

17/02/2026

⏳ Slegs 4 dae oor tot die V5 Brangus Stud TOP Aanteelveiling!
50 jaar se genetika – moenie dit misloop nie.

📅 Vrydag, 20 Feb 2026
🕚 11 vm – 5 nm
📍 Plaas Doornpoort, Theunissen

BKB Noord Spesiale en Stoetvee Veilings
🔗 https://events.bkb.co.za/event/v5-brangus

Sien jou daar!

15/02/2026

V5 Brangus Stud TOP Aanteelveiling – 50 jaar se genetika.
Uitstekende kwaliteit bulle, koeie en verse beskikbaar
📅 Vrydag, 20 Feb 2026
🕚 11 vm – 5 nm
📍 Plaas Doornpoort, Theunissen 11 vm – 5 nm
BKB Noord Spesiale en Stoetvee Veilings
https://events.bkb.co.za/event/v5-brangus
Sien jou daar!

V5 Brangus Stud  Aanteelveiling – 50 jaar se genetika !Bulle, koeie en verse van uitstaande gehalte om jou kudde mee aan...
09/02/2026

V5 Brangus Stud Aanteelveiling – 50 jaar se genetika !

Bulle, koeie en verse van uitstaande gehalte om jou kudde mee aan te vul.

📅 20 Feb 2026 | 🕚 11 vm – 5 nm | 📍 Plaas Doornpoort, Theunissen
Moenie dit misloop nie!
BKB Noord Spesiale en Stoetvee Veilings
https://events.bkb.co.za/event/v5-brangus

09/02/2026

V5 Brangus Stud bulle – die veiling van die seisoen!
Kyk hierdie bulle! Sterk genetika, ideaal vir jou kudde.
📅 20 Feb | 📍 Doornpoort, Theunissen

Dit is so in lyn met ons beleid ... V5 Brangus Stud Kyk hoe mooi lyk die Brangus beeste.  Bel ons gerus om jou kudde uit...
20/09/2025

Dit is so in lyn met ons beleid ... V5 Brangus Stud
Kyk hoe mooi lyk die Brangus beeste.

Bel ons gerus om jou kudde uit te brei met die beste.
Ferdie Naude' @ 082 490 5678

10/09/2025
⏳ 1 HOUR TO GO!🐂 The Select Brangus Breeders Auction is about to begin — V5 Brangus cattle are READY GENETICS that work,...
10/09/2025

⏳ 1 HOUR TO GO!
🐂 The Select Brangus Breeders Auction is about to begin — V5 Brangus cattle are READY
GENETICS that work, just one bid away!

09/09/2025

Here is a taster for more of the Brangus Cattle from all of the Select Brangus Breeders that will enter the Auction block tomorrow:
📍Goedgenoeg Boerdery
📍Bullet Brand Brangus
📍Belfry Brangus
📍 brangus
📍V5 Brangus Stud
📍Bruljant Brangus

📅 10 September 2025
⏰ 11:00
📍 Winburg Auction Pens

👉 Don’t miss your chance — proven genetics, tomorrow on the block.
📖 Catalogue: OVK Website: https://ovk.co.za/OnlineAuction/148/SELECT-BRANGUS-PRODUCTION-SALE

We will see you there

Address

Doornpoort
Theunissen
9414

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when V5 Brangus Stud posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category