Truckstop Deli Artisan Bakery & Biltong and Braai

Truckstop Deli Artisan Bakery & Biltong and Braai Quality, tradition, Artisanal! Best time to visit the bakery! :
Thursday to Friday
Check daily bakes on our socials!

A local food destination offering fresh baked goods and quality meat products.

🍞 Ukubhaka Artisan Bakery – Fresh breads, pastries and handmade baked goods.
🥩 Biltong and Braai – Premium biltong, dry wors and braai meats.

19/08/2026

Early mornings. Long days. Flour everywhere.
Hard work, but worth every minute.

18/08/2026

Van meng en vorm tot bak en daardie eerste sny — só lyk ’n gewone week agter ons bakkerydeure.

15/08/2026

Pastries every Thursday to Saturday! 🍩

14/08/2026

My favourite time of the morning.
Unloading the Sourdough bread and variations!

Every review reminds us why we do what we do. ❤️Thank you, Liezel, for your kind words and for supporting our small bake...
04/08/2026

Every review reminds us why we do what we do. ❤️

Thank you, Liezel, for your kind words and for supporting our small bakery. We truly appreciate every customer who walks through our doors and takes the time to share their experience.

We look forward to welcoming you back soon! ☕🍞

One of my favourite parts of this business is watching people grow.Megan has been part of our bakery family for almost s...
30/07/2026

One of my favourite parts of this business is watching people grow.

Megan has been part of our bakery family for almost six years, and in that time she has become an incredibly talented pastry baker. It’s been amazing to watch her skills and confidence grow year after year.

Now we’re taking on a brand-new challenge together… fresh pasta.

We’re still in the experimenting phase, testing recipes, techniques and flavours to make sure every batch is something we’re proud of. So far we’ve been working on traditional egg pasta, beetroot pasta, spinach pasta and pumpkin pasta. Roasted red pepper pasta is still a work in progress, but we’re getting there!

Next, we’ll be experimenting with different shapes, sizes and fillings, including fresh ravioli and tagliatelle.

For now, we’ll only have very limited quantities available in the shop while we perfect everything. We’d rather take our time and do it properly than rush something we’re not completely happy with.

I’m incredibly proud of Megan and excited to see where this journey takes us. It’s a reminder that no matter how long you’ve been doing something, there’s always something new to learn and create.

Who knows… your new favourite fresh pasta might just be made right here at Truckstop Deli. ❤️🍝

🍞 “Ek eet minder brood in die somer…” ☀️Dis iets wat ek elke jaar van kliënte hoor.Wanneer dit winter is, geniet almal ’...
08/07/2026

🍞 “Ek eet minder brood in die somer…” ☀️

Dis iets wat ek elke jaar van kliënte hoor.

Wanneer dit winter is, geniet almal ’n lekker warm sny brood saam met sop. Maar sodra die somer nader kom, wil baie mense brood vermy omdat hulle aan hul “somerlyf” begin werk.

Ek glimlag altyd wanneer ek dit hoor… 😊

Nie almal weet hoe anders egte sourdough van gewone winkelbrood is nie.

Hier is 4 redes waarom sourdough ’n uitstekende keuse is:

✅ 1. Dit hou jou langer versadig.
Die natuurlike fermentasie en hoër veselinhoud help dat jy langer vol voel. Een of twee snye is dikwels genoeg.

✅ 2. Dit word stadiger verteer.
Sourdough het ’n laer glukemiese indeks as baie gewone brode, wat beteken jou bloedsuiker styg stadiger en jy kry minder vinnig weer honger.

✅ 3. Dit is makliker op die maag.
Die lang fermentasie breek van die gluten en stysels af, wat dit vir baie mense makliker maak om te verteer.

✅ 4. Dit vries uitstekend.
Koop gerus twee of drie brode en vries dit. Sourdough ontdooi ongelooflik goed en met ’n paar minute in die oond of lugbraaier smaak dit weer soos vars gebak.

As jy nog nie ons artisan sourdough probeer het nie, kom toets dit self. Jy sal verstaan hoekom soveel van ons kliënte keer op keer terugkom. ❤️🍞

📍 1 Olifantshoek Pad, Upington
📞 063 647 9509

’n Week gelede het ons yskas besluit om op te hou werk — met 60 brode suurdeeg daarin!Gelukkig verloop alles nou weer se...
15/06/2026

’n Week gelede het ons yskas besluit om op te hou werk — met 60 brode suurdeeg daarin!

Gelukkig verloop alles nou weer seepglad, en dít is hoe Sondag-bakdae behoort te lyk.

Daar is min dinge so bevredigend soos om ná die kerk by die bakkery aan te kom en perfek gerysde deeg te sien wat net wag om gebak te word. Die beloning? Groot, goudbruin suurdeegbrode vars uit die oond.

Kom loer gerus vandag in by Caltex Truck Stop Deli vir ons heerlike artisan suurdeegbrode, en kyk ook na al die ander produkte wat ons aanbied. Van warm etes tot gehalte bevrore vleis — alles word met dieselfde sorg en passie voorberei as ons brode.

Die plaaslike artisan manier. 🍞❤️

10/06/2026

🥩❄️ Cold week? We’ve got you covered.

Fresh biltong, droëwors and quality meat in stock, warm meals cooking at the deli, and fresh bread from the bakery 🍞🔥

Everything you need to stay warm this winter — all under one roof.

📍 Truckstop Deli, Upington

Sondag, 8 Junie 2026“Nie elke dag in die bakkery gaan volgens plan nie.”Gisteroggend het ek by die bakkery ingestap en b...
08/06/2026

Sondag, 8 Junie 2026

“Nie elke dag in die bakkery gaan volgens plan nie.”

Gisteroggend het ek by die bakkery ingestap en besef iets is verkeerd.

’n Yskas wat oor die naweek afgeskakel het, het veroorsaak dat byna al my sourdoughs oorproef het. Brode wat ure se werk, beplanning en wagtyd ingehad het, het soos smeltende roomys in die mandjies gelê.

Dit gebeur nie gereeld nie, maar dit gebeur.

Baie mense sien die vars brood op die rakke, die foto’s op Facebook, die uitbreidings en verbeterings, en die besige naweke in die bakkery. Wat hulle nie altyd sien nie, is die 7 dae ’n week, die vroeë oggende, die laat aande, die mislukkings, die verlore produkte, die probleme wat onverwags opduik en die dae wat jy eenvoudig weer van voor af moet begin.

’n Bakkery is nie net brood bak nie. Dis probleemoplossing, lang ure, opofferings en soms groot teleurstellings.

Maar dit is ook hoekom ons aanhou.

Want elke mislukte deeg, elke fout en elke moeilike dag leer jou iets nuuts. En môreoggend bak ons weer. 🍞🔥

Dankie aan elke kliënt vir julle ondersteuning. Julle is deel van hierdie reis en deel van elke mylpaal wat ons bereik. ❤️

Address

1 Olifantshoek Road
Upington
8800

Opening Hours

Monday 07:00 - 20:00
Tuesday 07:00 - 20:00
Wednesday 07:00 - 20:00
Thursday 07:00 - 20:00
Friday 07:00 - 20:00
Saturday 07:00 - 19:00

Telephone

+27636479509

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Truckstop Deli Artisan Bakery & Biltong and Braai posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category