Deli on Main

Deli on Main Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Deli on Main, Deli, 120 Schroder Street, Upington.
(1)

Jou koffie winkel, waar koffie kwaliteit ʼn prioriteit is.
07/09/2026

Jou koffie winkel, waar koffie kwaliteit ʼn prioriteit is.

🥘VANDAG SE TUISGEMAAKTE GUNSTELING! Heerlike frikadelle met romerige mash en soetertertjies – regte huiskos.Kom geniet ’...
07/09/2026

🥘VANDAG SE TUISGEMAAKTE GUNSTELING!
Heerlike frikadelle met romerige mash en soetertertjies – regte huiskos.

Kom geniet ’n lekker, smaaklike tuisgemaakte ete.
120 Schroderstraat, Upington
WhatsApp jou bestelling: 071 438 4528

As jy voel jy het ʼn bederf nodig en is lus vir ʼn kort breuk met lekker koffie en koek of ʼn vroegoggend ontbyt, dalk ʼn le...
06/09/2026

As jy voel jy het ʼn bederf nodig en is lus vir ʼn kort breuk met lekker koffie en koek of ʼn vroegoggend ontbyt, dalk ʼn lekker pizza of steak. Onthou van ons.
Goeie waarde, uitstekende kwaliteit beste atmosfeer.

Mooi en baie prakties is presies wat ons egte leer, handgemaakte, juffrou sakke is. Ideaal om jou lewe te organiseer.Sle...
05/09/2026

Mooi en baie prakties is presies wat ons egte leer, handgemaakte, juffrou sakke is. Ideaal om jou lewe te organiseer.
Slegs R1650.00

05/09/2026
Pannekoeke galore. Dankie vir elkeen wat vandag ons pannekoek special ondersteun het. Julle het ons nie kans gegee om ko...
04/09/2026

Pannekoeke galore. Dankie vir elkeen wat vandag ons pannekoek special ondersteun het. Julle het ons nie kans gegee om koudxte kry vandag nie.

Môre se koue is gelyk aan Melkkos.Kom kuier more en neem ʼn bakkie Melkkos saam vir elke lid van die gesin...
04/09/2026

Môre se koue is gelyk aan Melkkos.
Kom kuier more en neem ʼn bakkie Melkkos saam vir elke lid van die gesin...

Pannekoek op vandag se koue dag, beskikbaar in ʼn soet opsie asook hoender-mayo en maalvleis.Klop die koue met ʼn warm pan...
04/09/2026

Pannekoek op vandag se koue dag, beskikbaar in ʼn soet opsie asook hoender-mayo en maalvleis.

Klop die koue met ʼn warm pannekoek.

More en Saterdag lyk of dit gaan nat wees.  Om die eerste reëns te vier doen ons weer ons pannekoek spesiale aanbieding....
03/09/2026

More en Saterdag lyk of dit gaan nat wees.

Om die eerste reëns te vier doen ons weer ons pannekoek spesiale aanbieding.

Ons het ook more ʼn maalvleis gevulde pannekoek.

03/09/2026

So begin die Glasfit Kameel Draf/Stap Upington gekombineer met die Colour Run vanaand.

Onthou elke Donderdagaand is die Kameel Draf aan by Deli on Main, met ʼn ete special vir die dag.

Address

120 Schroder Street
Upington
8801

Opening Hours

Monday 07:45 - 17:00
Tuesday 07:45 - 17:00
Wednesday 07:45 - 17:00
Thursday 07:45 - 17:00
Friday 07:45 - 17:00
Saturday 07:45 - 14:00

Telephone

+27542050320

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Deli on Main posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Deli on Main:

Shortcuts

Share

Category