Wickens Vleismark

Wickens Vleismark Ons wil graag ons promosies en geleenthede met die publiek deel.

🎉🎉!!SPECIAL!!🎉🎉Lean Beef Mince@ R95 per kgBestel nou, Beperkte voorraad….Hou ons blad dop vir spesiale aanbiedingeVir en...
28/04/2026

🎉🎉!!SPECIAL!!🎉🎉

Lean Beef Mince
@ R95 per kg

Bestel nou, Beperkte voorraad….

Hou ons blad dop vir spesiale aanbiedinge
Vir enige navrae of bestellings kontak ons gerus op 054 331 2267.

- - - WANT ONS GEE OM - - -

🎉!!AB2 en A4 Special!!🎉AB2 @ R115 per kgA4 @ R110 per kgBeperkte voorraad       Bestel nou - - WANT ONS GEE OM - -Vir en...
16/04/2026

🎉!!AB2 en A4 Special!!🎉

AB2 @ R115 per kg
A4 @ R110 per kg

Beperkte voorraad
Bestel nou

- - WANT ONS GEE OM - -

Vir enige navrae of bestellings kontak ons gerus op 054 331 2267

🥶Winter is om die draai…🥶Ons nooi jou hartlik uit-KOM MAAK NOU ‘N DRAAIEn geniet van ons eie kalahari koffie.- - WANT ON...
07/04/2026

🥶Winter is om die draai…🥶

Ons nooi jou hartlik uit-
KOM MAAK NOU ‘N DRAAI
En geniet van ons eie kalahari koffie.

- - WANT ONS GEE OM - -

🎉!!A4 en A5 Special!!🎉A4 @ R107 per kgA5 @ R103-50 per kgBeperkte voorraad       Bestel nou - - WANT ONS GEE OM - -Vir e...
24/03/2026

🎉!!A4 en A5 Special!!🎉

A4 @ R107 per kg
A5 @ R103-50 per kg

Beperkte voorraad
Bestel nou

- - WANT ONS GEE OM - -

Vir enige navrae of bestellings kontak ons gerus op 054 331 2267

🎉!!A4 en A5 Special!!🎉A4 @ R112 per kgA5 @ R99-50 per kgBeperkte voorraad       Bestel nou - - WANT ONS GEE OM - -Vir en...
16/03/2026

🎉!!A4 en A5 Special!!🎉

A4 @ R112 per kg
A5 @ R99-50 per kg

Beperkte voorraad
Bestel nou

- - WANT ONS GEE OM - -

Vir enige navrae of bestellings kontak ons gerus op 054 331 2267

26/02/2026

Met ’n 4.8/5 gradering is ons dankbaar vir elke lojale kliënt 🙌
Ons streef elke dag na die beste kwaliteit en diens.

Kom maak ’n draai en geniet ons lekker koffie en kom koop vir jou van ons maandeind special! 🔥

A4/5 @ R112 per kg
AB2/3 @ R112 per kg

Vanaf die 26ste tot die 28ste Februarie 2026.

- - WANT ONS GEE OM - -

Vir enige navrae of bestellings kontak ons gerus op 054 331 2267

Ons wil graag ons promosies en geleenthede met die publiek deel.

18/02/2026

Kom kuier en geniet ons produkte en weet wat ons jou bied by Wickens Vleismark.

Teen slegs R46.50 kry jy van ons "tradisionele boerewors", 'n roosterkoek, aartappelslaai en 'n koffie.

Sien jou Vrydag by die Afdak langs Wickens Vleismark...

- - WANT ONS GEE OM - -

Vir enige navrae of bestellings kontak ons gerus op 054 331 2267

Wickens Vleismark & die Afdak in eenheid.Kom proe ons produkte elke vrydag tussen 7:00 en 14:00.- - WANT ONS GEE OM - -V...
17/02/2026

Wickens Vleismark & die Afdak in eenheid.

Kom proe ons produkte elke vrydag tussen 7:00 en 14:00.

- - WANT ONS GEE OM - -

Vir enige navrae of bestellings kontak ons gerus op 054 331 2267

By Wickens Vleismark glo ons jy moet kan proe wat jy koop.Daarom nooi ons jou elke Vrydag na die Afdak vir ‘n proe ervar...
16/02/2026

By Wickens Vleismark glo ons jy moet kan proe wat jy koop.
Daarom nooi ons jou elke Vrydag na die Afdak vir ‘n proe ervaring.

Kom geniet ‘n ontspanne kuier ervaring met dit wat ons jou bied.

- - WANT ONS GEE OM - -

10/02/2026

Address

Kowen Street 4
Upington
8801

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:30
Tuesday 08:00 - 17:30
Wednesday 08:00 - 17:30
Thursday 08:00 - 17:30
Friday 08:00 - 17:30
Saturday 08:00 - 13:00

Telephone

+27543312267

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Wickens Vleismark posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category