31/10/2025
Baie geluk aan Yvonne, die wenner van 2 kg se GEELVET biltong! 💛 Jou R100 het sopas sommer baie meer waarde gekry.
Baie dankie aan al die deelnemers, julle ondersteuning word opreg waardeer. 🙏🏼 Hou ons Facebook blad dop, die volgende kompetisie is sommer om die draai! 😏