vaal slaghuis

vaal slaghuis Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from vaal slaghuis, Butcher Shop, Christiaan de wet street, Vanderbijlpark Se 1.

19/03/2026

**21 Maart 2026 Mense Regtedag**

Vaalslaghuis sal oop wees vanaf 08H00 tot 13H30

** Verjaarsdag Promosies**Vark Boerewors R84.95 p/kgVark Maalvleis R84.95 p/kgPork Bangers R69.95 p/kgSmoked Cheese Russ...
16/03/2026

** Verjaarsdag Promosies**

Vark Boerewors R84.95 p/kg
Vark Maalvleis R84.95 p/kg
Pork Bangers R69.95 p/kg
Smoked Cheese Russians R94.95 p/kg
Kaaswors R109.95 p/kg
Varkpakke R84.95 p/kg
Eisbein Smoked or Pickled R49.95 p/kg

Moet nie uitmis op hierdie promosies nie. Promosies is geldig slegs tewyl voorraad hou so bestel vroegtydig om teleurstelling te voorkom.

Vaalslaghuis
Ons ken vleis
060 485 6940

** Markdag 28 Maart 2026**Wil jy n ekstra geldjie in die sak steek? Kom stal uit by ons Markdag 28 Maart 2026.Waar: Vaal...
16/03/2026

** Markdag 28 Maart 2026**

Wil jy n ekstra geldjie in die sak steek? Kom stal uit by ons Markdag 28 Maart 2026.

Waar: Vaalslaghuis (c/o Frans Oerder str and Christiaan de Wet str, S.E 1, Vanderbijlpark)
Wanneer : Saterdag 28 Maart
Tyd : 08H00 tot 13H00
Kostes : Gratis
Kontak : 060 485 6940 om jou staan plek te boek๐Ÿ˜๐Ÿ˜

Vaalslaghuis
Ons ken vleis
060 485 6940

16/03/2026

** Follow, Share, Tag en Wen**

"Follow" ons Facebook Bladsy, "Share" hierdie Kompetisie, "Tag" jou Vriende en staan n kans om hierdie ongelooflike Hamper ter waarde van R550 te Wen!! ๐Ÿ˜‹๐Ÿ˜‹

๐Ÿฅฉ๐Ÿ—Hierdie kompetisie begin vandag 5 Maart 2026 tot 28 Maart 2026.๐Ÿฅฉ๐Ÿ—

๐ŸŽ‰๐ŸŽ‰๐ŸŽ‰Gelukkige trekking word die 28 Maart gedoen, maak seker jy neem deel en deel met al jou vriende๐ŸŽ‰๐ŸŽ‰๐ŸŽ‰

Moenie uit mis nie๐Ÿ˜ƒ๐Ÿ˜ƒ

Vaalslaghuis
Ons ken vleis
060 485 6940

** Verjaarsdag Promosies**Kom Probeer gerus ons R100 Combos๐Ÿ˜๐Ÿ˜-8 Chicken Burgers + Chips R100 per combo-6 Beef Burgers + ...
11/03/2026

** Verjaarsdag Promosies**

Kom Probeer gerus ons R100 Combos๐Ÿ˜๐Ÿ˜

-8 Chicken Burgers + Chips R100 per combo
-6 Beef Burgers + Chips R100 per combo
-4 I & J Crumbed Hake + Chips R100 per combo

Promosie geldig terwyl voorraad hou๐Ÿฅณ๐Ÿฅณ

Vaalslaghuis
Ons ken vleis
060 485 6940

** Verjaarsdag Promosies **Beef Patties R104.95 p/kgBeef & Cheese Patties R109.95 p/kgJalapeno & Cheese Patties R99.95 p...
10/03/2026

** Verjaarsdag Promosies **

Beef Patties R104.95 p/kg
Beef & Cheese Patties R109.95 p/kg
Jalapeno & Cheese Patties R99.95 p/kg
Chicken Fillets R89.95 p/kg
Catering Bacon R79.95 p/kg

Vir enige navrae of bestelling kontak ons gerus

Vaalslaghuis
Ons ken vleis
060 485 6940

** ๐ŸŽ‰๐ŸŽ‰ Verjaarsdag Promosies ๐ŸŽ‰๐ŸŽ‰**Slegs vir VANDAG Saterdag 7 Maart 2026.Heel of Half Lam R139.95 p/kgCatering Bacon R79.9...
07/03/2026

** ๐ŸŽ‰๐ŸŽ‰ Verjaarsdag Promosies ๐ŸŽ‰๐ŸŽ‰**

Slegs vir VANDAG Saterdag 7 Maart 2026.
Heel of Half Lam R139.95 p/kg

Catering Bacon R79.95 p/kg
Varkboerewors R84.95 p/kg
Chicken Fillets R89.95 p/kg

TERWYL VOORRAAD HOU. BESTEL VROEGTYDIG.

Vaalslaghuis
Ons ken vleis
060 485 6940

** Sassa Promosie**Koop n Pensioenaris Pakket vir Slegs R550 en kry n Boksie Robertson Speserye GRATIS saam jou pak๐Ÿ˜ƒ๐Ÿ˜ƒHie...
04/03/2026

** Sassa Promosie**

Koop n Pensioenaris Pakket vir Slegs R550 en kry n Boksie Robertson Speserye GRATIS saam jou pak๐Ÿ˜ƒ๐Ÿ˜ƒ

Hierdie Pakket bestaan uit:

1kg Hoender Patties
1kg Maalvleis
1kg Boerewors
1kg Pork Rashers
1kg Tenderise Steak
En Natuurlik jou GRATIS Speserye๐Ÿ˜ƒ๐Ÿ˜ƒ

Hierdie promosie is geldig vanaf 4 - 7 Maart 2026

Vaalslaghuis
Ons ken vleis
060 485 6940

** ๐ŸŽ‰๐ŸŽ‰Verjaarsdag Promosies ๐ŸŽ‰๐ŸŽ‰**Wees op die uitkyk hierdie maand vir al ons Verjaarsdag Promosies.๐Ÿฅณ๐ŸฅณOns gaan ook die 28st...
02/03/2026

** ๐ŸŽ‰๐ŸŽ‰Verjaarsdag Promosies ๐ŸŽ‰๐ŸŽ‰**

Wees op die uitkyk hierdie maand vir al ons Verjaarsdag Promosies.

๐Ÿฅณ๐ŸฅณOns gaan ook die 28ste Maart weer lekker Vlooimark hou en daar gaan Baie Pryse wees om te wen๐Ÿฅณ๐Ÿฅณ

Lam Skenkels R129.95 p/kg
Pork Bangers R69.95 p/kg
Catering Bacon R79.95 p/kg

Beperkte Voorraad beskikbaar, bestel vroegtydig om teleurstelling te voorkom ๐Ÿ˜ƒ

Vaalslaghuis
Ons ken vleis
060 485 6940

Address

Christiaan De Wet Street
Vanderbijlpark Se 1

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00
Saturday 08:00 - 13:30

Telephone

+27169332737

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when vaal slaghuis posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category