Kalahari nooi Padstal

Kalahari nooi Padstal kalahari nooi

12/03/2026

Ietsie op die hart wat ek voel ek moet deel😀

Daar is nie klein en groot sonde nie , sonde is sonde maak nie saak hoe "groot of klein nie" Hoekom wonder waneer die wereld gaan vergaan , jy ken nie jou tyd nie .Elke dag is n blessing .Maak seker jy is perfek voor jy judge .Leer ken mense jouself , elke persoon se storie , het n rede .Wees eerder daar vir ander en wees lief.Hou op fout soek met mense maak eers jou foute reg.Vergewe want niemand skuld jou niks , jou geluk is jou keuse dis hoekom ons keuse gekry het.God maak nie foute nie ,so kyk weer in die spieel en besef hoe spesiaal jy is

Jou storie , jou lewe en God se plan .

So leef jou lewe , laat jou liggie skuin want ELKE EEN van ons is op hierdie aarde is vir n doel en elke een se doel is anders .

As jy weet wie jy is in God is dit al wat saak maak.

Wie is God en wie is mens.

Die is nie op enige iemand gemik nie😄

05/02/2026

Mense ons trek NERENS .Ons bly nogsteeds hier waar ons bly.Ons is baie gelukkig in onse huisie🥰slegs die padstalle is verkoop!!!

En nee ekt nie kanker nie!!

Kan mense asb hulle by hulle eie lewe bepaal!

Hou op stories vertel .

N geseende nuwe jaar vir almal solank .Mag 2026 julle jaar wees 🥰Ek sien uit wat liewe Jesus vir my beplan .Hulle se waa...
31/12/2025

N geseende nuwe jaar vir almal solank .Mag 2026 julle jaar wees 🥰Ek sien uit wat liewe Jesus vir my beplan .Hulle se waar 1 deur toe gaan , gaan n ander oop🥰Ek glo en vertrou dat hier nog n groot geteie gaan wees .Dankie vir almal se ondersteuning en liefde en moou boodskappies die laaste paar dae 🥰.Dis amazing hoe mens eers besef hoe baie mense eintlik omgee.Ek ward julle baie.

God se mooiste skepping.Sy blom 1keer n jaar .Tog het sy die seerste dorings maar blom die mooiste God het groot planne ...
22/11/2025

God se mooiste skepping.Sy blom 1keer n jaar .Tog het sy die seerste dorings maar blom die mooiste

God het groot planne met my , my getuienis sal altyd aanhou oor hoe groot God is.

Ek gaan deer n seisoen van stilte saam God 🥰maar ek sien uit na wat Hy vir my volgende beplan.Gesond sal ek raak en n getuie sal ek wees 🙏

You’re not in a storm — you’re in a transition.This season isn’t designed to break you, it’s positioning you. God is shi...
21/11/2025

You’re not in a storm — you’re in a transition.
This season isn’t designed to break you, it’s positioning you. God is shifting, stretching, and preparing you for the very thing you prayed for. What feels chaotic is actually divine construction. Stand firm. God is upgrading your life right in the middle of what looks like trouble.



Biblical Ways to Build Faith in a Storm

1. Speak God’s Word Over Your Situation
Declare scriptures like Isaiah 41:10, Philippians 4:13, or Psalm 46:1. Your faith strengthens when your mouth aligns with God’s promises.

2. Pray Without Ceasing
Talk to God continually. Prayer shifts your focus from the problem to the One who controls the outcome (1 Thessalonians 5:17).

3. Praise in the Middle of the Pressure
Praise invites God’s presence into your storm. Paul and Silas praised at midnight—and chains broke (Acts 16:25–26).

The Word of God prevails.

In Jesus Mighty name I pray, Amen. 🙌🏽

🎶 🎙️

Let’s stay connected 💕

Drop an Amen 🙏🏽 below 👇🏽 if you believe!!!

Goeie dag , met n baie seer hart moet ek vanoggend hierdie slegte nuus deel.Kalahari nooi se deure maak toe na 2 jaar.Di...
03/11/2025

Goeie dag , met n baie seer hart moet ek vanoggend hierdie slegte nuus deel.Kalahari nooi se deure maak toe na 2 jaar.Die Here was goed vir my en eks is dankbaar , weens my GESONDHEID kan ek nie meer aangaan nie .Ek moet aan my kinders d**k .Hierdie was nie n maklike besluit nie🥹Kalahari nooi was my droom , my alles.Dankie vir al die ondersteuning en liefde en dat julle die pad saam met my gestap het .Ek sal veraltyd dankbaar wens vir die mense wat so baie vir ons om gegee het en ondersteun het.ASSEBLIEF mense lees die boodskap reg voor die dorp vol stories lê.
Nooitjie was goed vir my .Ek gaan elke een se lag gesels , stories en koffie dates mis.
Dit was n groot voorreg om vir julle lekker eetgoed te kon bied .Alles het n seisoen in die lewe en hier is waar myne eindig.
Ek glo in my hart die Here het n doel hiermee en ek sal vashou daaraan.
Ek sal julle altyd in my hart dra.

Kalahari nooi Padstal se deure is vanaf vindag gesluit tot weer sien julle se nooitjie💛

More sê.Ons het pap en kaiings met stasie koffie en jouse R50 ontbyt .Ons kombuis is oop tot 12:00 en ons sluit vindag 1...
01/11/2025

More sê.Ons het pap en kaiings met stasie koffie en jouse R50 ontbyt .Ons kombuis is oop tot 12:00 en ons sluit vindag 12:30
Kalahari nooi padstal
270 Voortrekker straat
Velddrif.Ons het pragtige tuinpotte .

As jy ooit gevoel het jy hoort nerens , hoekom is jy hier , wat is jou doel !!Weet dan hierdie : God maak nie foute nie ...
31/10/2025

As jy ooit gevoel het jy hoort nerens , hoekom is jy hier , wat is jou doel !!Weet dan hierdie : God maak nie foute nie en Hy het jou gemaak , gaan d**k mooi en besef hoe kosbaar en spesiaal jy is .Dis n voorreg om deer Sy hande gemaak te kon word ,alle eer aan Jesus .Hyt ons perfek gemaak hoe kan ons dan nog wonder 🤠🤠🤠🥰🥰

Julle se nootjie ❣️

Hier is Alet se hoenders 🐤🐤🐤
31/10/2025

Hier is Alet se hoenders 🐤🐤🐤

Eende gaan goed aan , mamma eend lê nog op haar eiers
31/10/2025

Eende gaan goed aan , mamma eend lê nog op haar eiers

Hier is ons nuwe pragtige ganse .Hulle is nie affie weskus maar affie plaas.Lekker GROOOT maar mak en baie soet .Daar is...
31/10/2025

Hier is ons nuwe pragtige ganse .Hulle is nie affie weskus maar affie plaas.Lekker GROOOT maar mak en baie soet .Daar is 2 baba kleintjies ook🪿🪿

Address

270 Voortrekker
Velddrift
7365

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Kalahari nooi Padstal posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Kalahari nooi Padstal:

Share

Category