Velddrif Biltong Hut

Velddrif Biltong Hut We sell delicious Biltong, from Beef to Kudu and everything in between. Come visit us for a peek!New products on their way.Watch this space...

Velddrif Biltong Hut is for sale. Co tact. Billy 0715070619. Velddrif Biltong Hut te koop. Kontak Billy 071 507 0619.
07/03/2022

Velddrif Biltong Hut is for sale. Co tact. Billy 0715070619. Velddrif Biltong Hut te koop. Kontak Billy 071 507 0619.

22/12/2020

Alle Velddrif Biltong Hut kliënte, vriende en familie. Baie dankie vir jul getroue ondersteuning in hierdie besonderse moeilike jaar. Glo ons sien jul almal weer in die nuwe jaar. Geseënde Kersfees en ń Voorspoedige Nuwe Jaar. Geniet friende en familie en reis veilig. Wees veilig. Biltong Hut groete. Billy en Marie.

Nuwe sitkamer stel te koop. Nog nooit gebruik nie. 2x 2 sitplek banke en 2x enkel banke. Prys R3000. Kontak 0712249648
10/10/2019

Nuwe sitkamer stel te koop. Nog nooit gebruik nie. 2x 2 sitplek banke en 2x enkel banke. Prys R3000. Kontak 0712249648

06/09/2019

Ons wildsvleis het ingekom. Lekker steak, wors, patties en nog vele meer.

New stock arrived.
06/09/2019

New stock arrived.

02/09/2019

Goeie more aan al ons getroue kliente, ons het verkoop.Baie dankie aan julle getroue ondersteuning ons het dit opreg wardeer.Kom loer gerus in en ontmoet die nuwe bestuur...Groete en Liefde Chrisma en Renier!!!

07/07/2019

Baie dankie aan elkeen wat ons ondersteun het by winterkarnalval en almal wat gehelp het!!!

03/07/2019

Naand aan al ons kliente...ons staan stalletjie die naweek by die Winterkarnaval in Velddrif daar sal weer wild burgers, kudu sosaties en corndogs ook beskikbaar wees!!!

22/06/2019

More aan al ons kliente, ons het n gesin van 4 wat n dak oor hulle koppe het maar daars geen water of krag nie.hulle moet alles self regmaak enige een wat dit in hul hart kan vind om n donasie te gee al is die net n koekie seep.kan julle my kontak asb by 0614521744.God bless!!!

Bestel vandag nog jou vadersdag geskenk!!!
12/06/2019

Bestel vandag nog jou vadersdag geskenk!!!

Vadersdag hampers by ons beskikbaar... kom bestel vandag nog joune!!!
08/06/2019

Vadersdag hampers by ons beskikbaar... kom bestel vandag nog joune!!!

20/05/2019

KENNISGEWING!!!
Daar sal vanaf more oasis water te koop wees by ons tot en met oasis weer aan die gang is!!!

Address

111 Voortrekkerweg, Shop 2
Velddrift
7365

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:30
Tuesday 09:00 - 17:30
Wednesday 09:00 - 17:30
Thursday 09:00 - 17:30
Friday 09:00 - 17:30
Saturday 09:00 - 13:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Velddrif Biltong Hut posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category