10/08/2026
π§‘π IS JOU SAK GEPAK EN REG VIR DIE GROOT SPORT? ππππ§‘
Van Bloem na Stellenbosch β die pad is lank, die opgewondenheid is groot en die sportgees is reeds aan! ππΌπ₯ Oranje vs Bloemhof beteken een ding: βn naweek vol hokkie, sport, vriendinne, langs-die-veld support en memories wat gemaak moet word.
Pak jou Minkβs met alles wat βn sportmamma en supporter nodig het β waterbottel, sonbril, sonskerm, snacks, ekstra klere, beursie, foon, βn ietsie vir die koue Stellenbosch-weerβ¦ en natuurlik jou Oranje-gees! π§‘
Van die lang pad tot langs die hokkieveld β Minkβs gaan saam. Groot genoeg vir Γ‘lles, maklik om skoon te maak en gemaak vir daardie besige sportdae waar jy letterlik jou hele lewe saamry. π
Bloem β‘οΈ Stellenbosch ππ¨
Oranje β‘οΈ Bloemhof ππ₯
Minkβs β‘οΈ GEPAK! π
π§‘