Top Slaghuis

Top Slaghuis Manufacturers and Distributors of Brutal and Butchers Biltong. Situated in Ventersburg. Biltong, Droe wors, Biltong Blare, Real Beef, High quality products.

Ons is geleë langs die N1,slegs +- 150m in die dorp in,aan die Total kant van die dorp. Top Slaghuis is die vervaardigers en verspreiders van Brutal en Butchers Biltong en word sover as Potchefstroom in die NW provinsie ,Bethlehem en Ficksburg in die Oos Vrystaat,Colesberg en Graaff-Reinette in die suide en Upington en Kuruman in die weste ,Kroonstad en Kroonvaal in die noorde en alle dorpe en ste

de tussen in,versprei. Ander produkte wat ons ook in spesialiseer sluit in:
* Biltong * Biltong bites * Biltong blare
* Chilli bites * Chilli blare * Droeë wors
* En vele meer

Vir verspreiding of aflewering in u omgewing kontak gerus vir:
Johan van Vuuren 0829069060
of die verbyganger kontak die
Slaghuis 0576514215 om solank iets te bestel. Dit is nou baie veilger om in en uit die dorp te kom na die nuwe oorweë en verby pad gebou is,die hoof verkeer op die N1 word glad nie meer gekruis nie.Volg slegs die inligtings borde by die ingange van ons dorp. Kom besoek ons gerus vir die beste biltong en byprodukte in die land en verseker langs die N1,en kom bederf uself met versnapperinge om die lang pad korter te maak. Die vriendelike personeel sal u op die hande dra in die tyd wat u by ons spandeer en u besoek sal alreeds soos n vakansie voel. Ons sien uit daarna om u te bedien

Top Slaghuis personeel

Address

Bayford Street 4
Ventersburg
9450

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00
Saturday 08:00 - 13:00

Telephone

0576514215

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Top Slaghuis posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category