03/03/2026
Besprekings vir die Boeremark is nou oop! 👏🏼
Bookings for the Boeremark are now open! 👏🏼
Jou bespreking sal nie aanvaar word tensy ons jou bewys van betaling ontvang het nie.
Ons sien baie uit na die jaar se geleentheid!
Your booking will not be accepted until we receive your proof of payment.
Looking forward to this year’s event!
Event Timing: November 7th, 2026 Event Address: Verkykerskop Venue Contact us at: Janette - 083 453 5611 Lorren - 082 315 3745