27/10/2022
Dit is met gemengde gevoelens dat ons, ons gewaardeerde ondersteuners inlig vanoggend dat ons die winkel toemaak hierdie Saterdag. Dit was inderdaad ‘n voorreg om julle met smaakvolle protiene te bedien. 😉 Julle kan vandag tot Saterdag 10% afslag kry op enige en alle aankope in die winkel. Kom maak gerus vir oulaas ‘n draai. Gewaardeerde Groete, Bezt Biltong Span.