13/09/2026
ππ Gelukkige Verjaarsdag, Sjasha-Lee! ππ
Vandag vier ons 'n baie spesiale lid van ons Glengarry span!
Dankie vir jou harde werk, jou positiewe energie en die wonderlike diens wat jy daagliks vir ons klante lewer. Jy is 'n ongelooflike aanwins vir die Weiveld-familie!
Ons hoop jy het 'n wonderlike dag vol bederf, en dat die nuwe lewensjaar vir jou net voorspoed, gesondheid en baie vreugde sal bring! πβ¨