Rotsvas Plaasmark

Rotsvas Plaasmark ń Plaasmark vir verskeie handgemaakte produkte, vars groente en vrugte en nog baie meer!

Book exchange!
18/04/2026

Book exchange!

Hier is lekker goedjies! Kom loer in*
18/04/2026

Hier is lekker goedjies! Kom loer in*

Rotsvas Indoor Range het ’n gratis baandag van 09:00 tot 13:00 Saterdag - bring jou eie vuurwapen en kom oefen sonder en...
15/04/2026

Rotsvas Indoor Range het ’n gratis baandag van 09:00 tot 13:00 Saterdag - bring jou eie vuurwapen en kom oefen sonder enige baan fooie! (Ons laat handwapens, haelgewere, en laer-kaliber karbienes toe).

Lekker goedjies te doen en te kry by die Plaasmark die naweek by Rotsvas Binnemuurs skietbaan. Kom loer gerus in!Kaiavas...
14/04/2026

Lekker goedjies te doen en te kry by die Plaasmark die naweek by Rotsvas Binnemuurs skietbaan. Kom loer gerus in!

Kaiavas het 'n lekker wit olifants tafel sowel as 'n foto hoekie. Die goue geleentheid vir 'n mooi gesins foto!

Kom maak 'n draai by die PLAASMARK die naweek op Rotsvas by die binnehuis skietbaan! B Unique een van ons talle lekker s...
14/04/2026

Kom maak 'n draai by die PLAASMARK die naweek op Rotsvas by die binnehuis skietbaan! B Unique een van ons talle lekker stalletjies om te kom geniet 😍

19/03/2026

The Angel project is a community project to save and treat the ones that cant speak out feathered and furry friends. We do our best around the commun...

Vir die wat wonder waar ons is:
19/03/2026

Vir die wat wonder waar ons is:

South Africa

Kom neem deel en ondersteun! Ons kom terug met 'n bang! Kom geniet Rotsvas se binnehuise skietbaan en kyk watse stalletj...
19/03/2026

Kom neem deel en ondersteun! Ons kom terug met 'n bang!

Kom geniet Rotsvas se binnehuise skietbaan en kyk watse stalletjies ons alles di dag hier het. Eet, speel en geniet die naweek.

Moet nie dit mis loop nie! MÔRE op Rotsvas plaas, Spruitdrift area!Aktiwiteite vir oud en jonk! Lekker dinge oral waar j...
28/03/2025

Moet nie dit mis loop nie! MÔRE op Rotsvas plaas, Spruitdrift area!

Aktiwiteite vir oud en jonk! Lekker dinge oral waar jy kyk 👌

WhatsApp 0739194519 vir pin location!

26/03/2025

Come and show your support this Saturday.

The Angel Project is hosting a fun 5km walk/run at the Rotsvas Plaasmark

Entry is free, donations welcome.

Open to all ages and dogs on leashes are very welcome.

Registration is at O7h45 at the Rotsvas Farm, the fun walk begins at 08h00, just in time for everyone to be back by 09h00 for the start of the market.

There are many wonderful lucky draw prizes at the end of the walk for entrants from wine, to beauty vouchers, pizza vouchers, surprise hamper ...., it is going to be fun!

All donations will be used to sterilise animals in need ❤️🐾

Address

Vredendal, Rotsvas Plaas
Vredendal
8160

Telephone

+27739194518

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Rotsvas Plaasmark posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category