Retshof Vleis

Retshof Vleis Retshof Vleis is u plaaslike slaghuis wat kwaliteit vleis teen die regte prys verkoop!

29/05/2026

Ons vra omverskoning vir enige ongerief. Ons lyne is op die oomblik af. Skakel vir Thomas by 061 899 3877 vir enige bestellings.

29/05/2026
21/05/2026

Retshof sal steeds aan besighede aflewer, maar slegs op Maandag en Donderdag namiddae.

Enige bestellings deur publiek wat by Retshof Groothandel gedoen word sal op Maandae of Donderdae by dorp se slaghuis beskikbaar wees.

18/05/2026

Retshof Vleis besigheidsure: 9am - 6pm.
Retshof Groothandel 8am - 5pm
(Maandae tot Vrydae)

Kom loer gerus in!

14/05/2026

Liewe kliënte,

Retshof slaghuis in die dorp en Retshof Groothandel sal more oop wees vanaf 9h. Vir bestellings of navrae kan julle ons more kontak vanaf 9h by 0272131434 of 0272131150.

Langs Namaqua Wines is daar n grond pad om deur te ry tot by Retshof Groothandel.

Skakel gerus vir bestellings of navrae. Slegs terwyl voorraad hou.
11/03/2026

Skakel gerus vir bestellings of navrae. Slegs terwyl voorraad hou.

Skakel ons gerus vir bestellings of navrae. Geldig slegs solank voorraad hou.
16/02/2026

Skakel ons gerus vir bestellings of navrae. Geldig slegs solank voorraad hou.

Voorspoedige 2026 aan almal! Mag hierdie jaar vol spesiale aanbiedinge en vleis wees! 😉
21/01/2026

Voorspoedige 2026 aan almal! Mag hierdie jaar vol spesiale aanbiedinge en vleis wees! 😉

Address

Sirkelweg 7
Vredendal
8160

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 18:00
Wednesday 08:00 - 18:00
Thursday 08:00 - 18:00
Friday 08:00 - 19:00
Saturday 08:00 - 14:00
Sunday 08:00 - 13:00

Telephone

+27272131434

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Retshof Vleis posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Retshof Vleis:

Share

Category