Vleismeesters Slaghuis

Vleismeesters Slaghuis Ons vier 1 Februarie 1 jaar by Vleismeesters onder nuwe bestuur!!!! Maak Vleismeesters jou 1ste keuse in goeie vleis en lekker goed uit ons deli!

19/02/2026
HOU DIE SPASIE DOP!Ons is toe vanaf Maandag 23 Feb.Spandeer R1000 of meer vir 10% afslag op alle aankope19 - 21 Feb🍔🍗🥩🍔🍗...
19/02/2026

HOU DIE SPASIE DOP!

Ons is toe vanaf Maandag 23 Feb.

Spandeer R1000 of meer vir 10% afslag op alle aankope
19 - 21 Feb
🍔🍗🥩🍔🍗🥩🍔🍗🥩🍔🍗🥩🍔🍗🥩🍔🍗🥩

🥩💛🥩💛🥩💛🥩💛🥩💛
13/02/2026

🥩💛🥩💛🥩💛🥩💛🥩💛

'n Karoo lekkerny nou in voorraad by Vleismeesters. Slegs R 129.99🐑🐑🍴🍴
10/02/2026

'n Karoo lekkerny nou in voorraad by Vleismeesters.

Slegs R 129.99

🐑🐑🍴🍴

Neem asb kennis.Ons is vandag toe vanaf 13:30 vir voorraadopname.Dankie vir julle begrip en ondersteuning!
09/02/2026

Neem asb kennis.
Ons is vandag toe vanaf 13:30 vir voorraadopname.

Dankie vir julle begrip en ondersteuning!

Lekker Burgers en Boerie Rolls beskikbaar die naweek by Vleismeesters Slaghuis & Deli. 🍔🌭Nog ander lekker vars wegneem h...
06/02/2026

Lekker Burgers en Boerie Rolls beskikbaar die naweek by Vleismeesters Slaghuis & Deli.
🍔🌭
Nog ander lekker vars wegneem happies beskikbaar en beste gehalte vleis en als wat jy kort vir die naweek se braai!
🔥🔥🥩🥩🥩

Address

56 Main Road
Wellington
7655

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:30
Tuesday 08:00 - 17:30
Wednesday 08:00 - 17:30
Thursday 08:00 - 17:30
Friday 08:00 - 17:30
Saturday 08:00 - 13:30

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Vleismeesters Slaghuis posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Vleismeesters Slaghuis:

Share

Category