25/01/2023
Onthou die Car Boot Sale saterdag 4 Februarie. Dis nie net vir kar eienaars nie maar vir almal wat hul 2nd hand goods wil verkoop. Mense is welkom om stalletjies te deel ook. Elke stal kry 3meter by 3meter. Daar sal boerewors rolle, braai vleis, slaai en pannekoek beskikbaar wees vir ons besoekers om te geniet.