Clean Cut Slaghuis

Clean Cut Slaghuis Vars vleis slaghuis wat spesialiseer in boerewors en tradisionele biltong en droë wors.
(1)

Baie geluk met jou verjaarsdag Gert!!Mag die seën van die Here jou vind en jou verby vat in Jesus Naam.  Mag sy guns, vo...
27/02/2026

Baie geluk met jou verjaarsdag Gert!!

Mag die seën van die Here jou vind en jou verby vat in Jesus Naam. Mag sy guns, voorspoed en liefde jou deel wees.

Ons is lief vir jou.

Clean Cut familie 🧡

🤩🤩🤩🤩🤩🤩🤩🤩🤩
18/02/2026

🤩🤩🤩🤩🤩🤩🤩🤩🤩

12/02/2026
Laat weet ons hoe JY jou steak verkies 🤩
11/02/2026

Laat weet ons hoe JY jou steak verkies 🤩

Kom kuier gerus by die Klipfontein 1ste Netbalspan se Boerewors Roll Verkope en wys saam met ons jul ondersteuning vir h...
04/02/2026

Kom kuier gerus by die Klipfontein 1ste Netbalspan se Boerewors Roll Verkope en wys saam met ons jul ondersteuning vir hierdie fondsinsameling.

📍 Del Judor Sentrum
🗓️ Saterdag 7 Feb
⏰ 08:00 – 14:00

Dankie aan elke kliënt wat saam met ons ’n verskil maak in die kinders se toekoms. Ons waardeer julle ondersteuning! 🌭🔥

Baie dankie aan al ons kliënte vir julle ondersteuning deur 2025!Dankie vir julle vriendskappe en lekker geselsies. Mag ...
31/12/2025

Baie dankie aan al ons kliënte vir julle ondersteuning deur 2025!

Dankie vir julle vriendskappe en lekker geselsies.

Mag die Here julle en julle gesinne seën in oorvloed en ons bid vir elkeen van julle ‘n besonderse nuwe jaar toe.

Clean Cut Bestuur en personeel.

Vars gepasteuriseerde plaas melk  per liter.
12/11/2025

Vars gepasteuriseerde plaas melk per liter.

Address

Steenkamp Street
Witbank
1035

Opening Hours

Monday 08:30 - 17:30
Tuesday 08:30 - 17:30
Wednesday 08:30 - 17:30
Thursday 08:30 - 17:30
Friday 08:30 - 17:30
Saturday 08:30 - 14:00

Telephone

+27723324072

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Clean Cut Slaghuis posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category