Trastevere Slaghuis

Trastevere Slaghuis Slaghuis in Wolseley Wes Kaap Suid Afrika wat bekend is vir hulle club steaks aka "Die Republiek van Club Steaks" skakel 0232310081.

Ons
WhatsApp nommer is 0698717408. WhatsApp en Facebook word hanteer Maandag tot Vrydag vanaf 08:00 tot 18:00.

Ons is môre oop in Wolseley vanaf 09:00 - 12:00 met minimum personeel, moet nie die aanbiedinge misloop nie!!!Ons kan ni...
25/07/2026

Ons is môre oop in Wolseley vanaf 09:00 - 12:00 met minimum personeel, moet nie die aanbiedinge misloop nie!!!
Ons kan nie die pryse lank waarborg nie!!

Bespaar, braai lekker en vleis viri maand!1) C-graad "Club Steaks"  R129.99 per kg. Ons spice dit gratis vir jou.2) Vark...
24/07/2026

Bespaar, braai lekker en vleis viri maand!

1) C-graad "Club Steaks" R129.99 per kg. Ons spice dit gratis vir jou.

2) Vark lointjops R79.99 per kg. Ons het braais***e so na jou smaak!

3) Die sagste vleis! Varknek "steaks" R79.99 per kg.

4) Staan en braai! Varkrib R79.99 per kg.

5) Vir die meer Senior braaiers. Vark Texan "steaks" R59.99 per kg. Sny dit ook op vir stirfry of sosaties.

6) C-graad bees stowevleis R79.99 per kg.

7) Braais***e Jimmy's, Smoky Joe, Diversity en
Jo's Karoo Flavour vanaf R25, R30, R40 en R50. Genoeg s***e vir elke smaak.

Produkte sal in Ceres by die Wildehart Biltongwinkel, Voortrekkerstraat 139 en by die Trastevere Meat Market, Piet Retiefstraat, Tulbagh beskikbaar wees.

Beste vleise teen beste pryse!

Trastevere Slaghuis&Biltongfabriek
Eeufeesstraat 19
Wolseley
Wes-Kaap
Tel.nr. 023-2310081
Selnommer vir bestellings 069 871 7408

Wes-Kaapse Sangiro hoender uit Malmesbury 10 kg bokse, R5105 kg sakke, R270.Ons het worse by die dosyne, tjops, steaks, ...
24/07/2026

Wes-Kaapse Sangiro hoender uit Malmesbury 10 kg bokse, R510
5 kg sakke, R270.

Ons het worse by die dosyne, tjops, steaks, sosaties en nog baie meer.

Volg vir ons op Facebook, Trastevere Slaghuis, en kyk hoe baie jy gaan kan bespaar.

Ceres en Tulbagh klante kan bel vir 10kg en 5kg hoender en by die Wildehart Biltong & Venison, Voortrekkerstraat 139 Ceres en Trastevere Meat Market Piet Retiefstraat, Tulbagh gaan afhaal.

Trastevere Slaghuis&Biltongfabriek
Eeufeesstraat 19
Wolseley
Wes-Kaap
Tel.nr. 023-2310081
Selnommer vir bestellings 069 871 7408

10 kg Hoender R510. 5 kg hoender R270.1 kg Country Crop mix vegetables R30.1 kg Mixed Vegetables R30. 1 kg Frozen Mushro...
23/07/2026

10 kg Hoender R510.
5 kg hoender R270.

1 kg Country Crop mix vegetables R30.

1 kg Mixed Vegetables R30.

1 kg Frozen Mushrooms R40.

Ceres en Tulbagh klante kan bel vir 10kg en 5kg hoender en by die Wildehart Biltong & Venison, Voortrekkerstraat 139 Ceres en Trastevere Meat Market Piet Retiefstraat, Tulbagh gaan afhaal.

Trastevere Slaghuis&Biltongfabriek
Eeufeesstraat 19
Wolseley
Wes-Kaap
Tel.nr. 023-2310081
Selnommer vir bestellings 069 871 7408

Ja ons gaan ons spesiale aanbiedinge verleng tot Sondag 26 Julie 2026!Daar is te veel Trasties wat ons versoek om ook di...
20/07/2026

Ja ons gaan ons spesiale aanbiedinge verleng tot Sondag 26 Julie 2026!

Daar is te veel Trasties wat ons versoek om ook die beste vleise teen beste pryse te kan koop.

1) C-graad "Club Steaks" R129.99 per kg. Ons spice dit gratis vir jou.

2) Vark lointjops R79.99 per kg. Ons het braais***e so na jou smaak!

3) Die sagste vleis! Varknek "steaks" R79.99 per kg.

4) Staan en braai! Varkrib R79.99 per kg.

5) Vir die meer Senior braaiers. Vark Texan "steaks" R59.99 per kg. Sny dit ook op vir stirfry of sosaties.

6) Braais***e Jimmy's, Smoky Joe, Diversity en
Jo's Karoo Flavour vanaf R25, R30, R40 en R50. Genoeg vir elke smaak.

7) Prima C-graad Bees stowevleis R79.99 per kg.

Produkte van die spesiale aanbieding sal slegs by die Trastevere Slaghuis Wolseley, Wildehart Biltongwinkel, Voortrekkerstraat 139, Ceres en by die Trastevere Meat Market, Piet Retiefstraat, 13 Tulbagh beskikbaar wees.

Beste vleise teen beste pryse!

Trastevere Slaghuis&Biltongfabriek
Eeufeesstraat 19
Wolseley
Wes-Kaap
Tel.nr. 023-2310081
Selnommer vir bestellings 069 871 7408

Wildswors R35 pakkies.Hannes se gewilde Wildswors R99 per kg. "Hotdogs" van die rooster af op die Vrydag.Trastevere Slag...
17/07/2026

Wildswors R35 pakkies.

Hannes se gewilde Wildswors R99 per kg.

"Hotdogs" van die rooster af op die Vrydag.

Trastevere Slaghuis&Biltongfabriek
Eeufeesstraat 19
Wolseley
Wes-Kaap
Tel.nr. 023-2310081
Selnommer vir bestellings 069 871 7408

Die Trastevere Slaghuis&Biltongfabriek is vir die hele naweek oop!Vrydag tot 18:00.Saterdag 08:00 tot 13:30 of tot die l...
17/07/2026

Die Trastevere Slaghuis&Biltongfabriek is vir die hele naweek oop!

Vrydag tot 18:00.

Saterdag 08:00 tot 13:30 of tot die laaste klant baie vleis gekoop het.

Sondag 09:00 tot 12:00.

Winskope is aan die gang vir die hele naweek.

Trastevere Slaghuis&Biltongfabriek
Eeufeesstraat 19
Wolseley
Wes-Kaap
Tel.nr. 023-2310081
Selnommer vir bestellings 069 871 7408

Address

19, Eeufees Street
Wolseley
6830

Opening Hours

Monday 08:00 - 18:00
Tuesday 08:00 - 18:00
Wednesday 08:00 - 18:00
Thursday 08:00 - 18:00
Friday 08:00 - 18:30
Saturday 08:00 - 13:00

Telephone

+27232310081

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Trastevere Slaghuis posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category