Wys Djou Vleis

Wys Djou Vleis Met waardering neem ons die leisels oor en skep Wys Djou Vleis. Dankie vir julle ondersteuning – ons hoop om julle nog lank te kan dien.

03/09/2026




Cape Town we are on our way for Delivery Saturday. PLACE ORDERS NOW TO AVOID DISAPPOINTMENT!!!! CONTACT US ON 060 128 7423

Cape Town we are on our way for Delivery Saturday. PLACE ORDERS NOW TO AVOID DISAPPOINTMENT!!!! CONTACT US ON 060 128 74...
03/09/2026

Cape Town we are on our way for Delivery Saturday. PLACE ORDERS NOW TO AVOID DISAPPOINTMENT!!!! CONTACT US ON 060 128 7423

02/09/2026

🥩🔥 LAAT DIE GEELVET BILTONG ROL! 🔥🥩

As jy van jou biltong hou met daai lekker geelvet wat sommer blink van geluk… 🤤

Dan moet jy nie rondloop en soek nie —
Wys Djou Vleis weet waar die lekker biltong wegkruip! 😂

Sny hom dik, eet hom stadig…
of sê vir almal jy deel, maar moenie! 🤣

📍 40 Riebeeckstraat, Paglande, Worcester
📞 060 128 7423

Geelvet biltong — want maer biltong is net ’n duur stuk kougom! 😂🥩

02/09/2026
📢 KAAPSTAD EN OMGEWING, NEEM KENNIS! 📢🥩 Sien aangeheg ons heerlike Hampers! 🥩Ons verlang ’n 50% deposito op alle bestell...
02/09/2026

📢 KAAPSTAD EN OMGEWING, NEEM KENNIS! 📢

🥩 Sien aangeheg ons heerlike Hampers! 🥩

Ons verlang ’n 50% deposito op alle bestellings. Die oorblywende bedrag kan met aflewering betaal word.

Vir u gerief word ons kaartmasjien saam met die bestelling gestuur, sodat betaling maklik en gerieflik met aflewering gedoen kan word. 💳

Hierdeur verseker ons dat beide partye gedek is — u bestelling is verseker vir aflewering, en ons is verseker dat betaling ontvang word. 🤝

🚚 Neem asseblief kennis:
’n Afleweringsfooi van R250.00 moet by die totale bestelling ingesluit word.

📞 Bestellings & navrae: 060 128 7423

🥩 Wys Djou Vleis — ons bring die lekkerte na jou toe! 🔥

😂✈️ DIE VLIEËNIER IS GEVIND! 🇿🇦🔥Jy moenie worry oor wie die laagste vlieg nie…hulle weet nie wat ONS weet nie! 😏Die bela...
31/08/2026

😂✈️ DIE VLIEËNIER IS GEVIND! 🇿🇦🔥

Jy moenie worry oor wie die laagste vlieg nie…
hulle weet nie wat ONS weet nie! 😏

Die belangrikste is: die vliegtuie is terug op die grond, die Bokke is reg… en die geelvet-biltong is veilig by Wys Djou Vleis! 😂🥩

Kom haal jou naelbyt-vleis en biltong — want hierdie week vlieg net die vleis van die rak af! 🔥🤣

31/08/2026

🔥🥩 GEELVET BILTONG!

🤣🔥 Jy moenie worry oor wie die laagste vlieg nie… ✈️
Want hulle weet nie wat ONS weet nie! 😏🥩

Nie sommer enige biltong nie… daai lekker vet geelvet wat jou dieet sommer self laat bedank! 😂
Kom kry jou geelvet biltong by Wys Djou Vleis — want as die biltong nie jou vingers vet maak nie, het jy dalk die verkeerde biltong! 😎🔥

31/08/2026
28/08/2026

🐂😂 JOU POTJIE HUIL VIR OXTAIL! 🍲🔥

Maak jou bure jaloers die naweek, gooi OXTAIL in! 🤣

Daai vleis kook stadig…maar die mense rondom die pot verloor vinnig hulle geduld oor die lekker reuke wat deurkom! 😂

👀 “Is dit al reg?”
👀 “Kan ek net proe?”
👀 “Nog lank?”
👀 “Wie het die brood?”

En dan is die pot leeg voordat jy jou tweede bord kon skep! 🤣🤣

📞 060 128 7423
📍 40 Riebeeckstraat, Paglande, Worcester

Wys Djou Vleis 👉 Oxtail is nie ’n vinnige ete nie… dis ’n wag-vir-die-potjie-en-eet-tot-jou-broek-spyt-is ete! 😂🍲 🔥

Address

40 Riebeeck Street, Paglande
Worcester
6850

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Wys Djou Vleis posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category